Africa Awaits Tours and Safaris

WHO IS POSTING RIDES?

RANK
NAME
POSTS
1.
Trevor Clift
514
2.
Johan Malherbe
490
3.
Louis Ferreira
333
4.
Christo Prins
237
5.
Danie Marais
195
6.
Kevin Maree
195
7.
Natie Ferreira
181
8.
Craig Street
144
9.
Noel Droomer
82
10.
Danie Cronje
78

101 RIDE POSTERS

 

237 posted by Christo Prins

RIDE# 3244

2015-03-04
Boulevard, deur tot net voor Simonvlei, terug en uit tot 4 Rigting, terugGelyk pad, gemaklike pas. Laaste ride voor Argus
01h20
35 km

RIDE# 3243

2015-03-03
Noord, Laaste afrit Lady Loch, Wellington, Dierehospitaal, 4 Rigting, terug
01h20
35 km

RIDE# 3242

2015-03-02
Noord, Wellington, Malan hoogte, terug via Versailles straat
01h20
35 km

RIDE# 3237

2015-02-26
Noord, Wellington, Malan hoogte, terug via Versailles straat
01h15
35 km

RIDE# 3234

2015-02-24
Noord, laaste afrit Lady Loch, Wellington, Dierehospitaal, regs tot 4 Rigting, terug
01h20
36 km

RIDE# 3230

2015-02-19
Optenhorst, Boulevard, v Riebeekweg tot Boschenmeer, links tot tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3229

2015-02-18
Noord, Wellington, Malan hoogte, terug via Versailles straat
01h20
36 km

RIDE# 3228

2015-02-17
Noord tot by laaste afrit Lady Loch, regs tot in Wellington, Hoofweg tot Dierehospitaal, regs 4 Rigting, terug
01h15
35 km

RIDE# 3222

2015-02-12
Noord, links by 4 Rigting, Windmeul heuwel 3 maal, terug
01h15
35 km

RIDE# 3220

2015-02-11
Optenhorst, Boulevard, Suid tot voor Simonsvlei, Terug met sprint by brugstraat, Noord met sprint by Kronenberg, 4 Rigting, terug
01h15
36 km

RIDE# 3219

2015-02-10
Optenhorst, Boulevard, van Riebeeckweg, links by Boschenmeer tot tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, Terug
01h20
38 km

RIDE# 3216

2015-02-09
Noord, Wellington, Malanshoogte, Terug dieselfde pad via Versailles straat
01h15
36 km

RIDE# 3211

2015-02-04
Noord, Links by 4 Rigting, Windmeul heuwel 3 maal, terug
01h15
34 km

RIDE# 3209

2015-02-03

01h15
35 km

RIDE# 3208

2015-02-02
Optenhorst, Boulevard, van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links tot tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3205

2015-01-31
Du Toitskloof, Slangboek, Bainskloof, terugVoorspel ± 4 mm reen, maar twyfel of dit anderkant berg sal reengenoeg eet en drinkgoed
04h30
115 km

RIDE# 3203

2015-01-29
Noord, 4 Rigting, links en ry Windmeul heuwel 3 maal, terug
01h15
35 km

RIDE# 3202

2015-01-28
Optenhorst, Boulevard, Hoofstraat suid tot voor Simonsvlei, terug dieselfde pad, Noord tot 4 Rigting, terug
01h15
36 km

RIDE# 3200

2015-01-27
Noord, Wellington, Perdeskoen anticlocks, Dierehospitaal, 4 Rigting, terug
01h15
36 km

RIDE# 3191

2015-01-21
Optenhorst, Boulevard, van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links tot tolhekke, Bodal pad tot Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3190

2015-01-20
Noord, Wellington, Malans hoogte, terug via Versailles straat, 4 Rigting
01h15
35 km

RIDE# 3189

2015-01-19
Noord, Wellington, Perdeskoen, Dierehospitaal, 4 Rigting, terug
01h20
36 km

RIDE# 3186

2015-01-17
Noord, Wellington, Hermon, Botmaskop, by Malmesbury / Paarl pad links, Regs op Perdeberg pad, By Sonop links op middelpad, 4 rigting, huis
03h30
105 km

RIDE# 3185

2015-01-15
Noord tot 4 rigting, links en ry Windmeul bult 3 maal, terug
01h15
32 km

RIDE# 3184

2015-01-14
Noord, Wellington, Malan hoogte, terug
01h15
35 km

RIDE# 3182

2015-01-13
Noord tot laaste afrit Lady Loch, Wellington tot dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h15
35km

RIDE# 3167

2014-12-16
Noord, Wellington, Malans hoogte en terugJammer dis vroeg, maar ek werk more. My laaste ride vir jaar
01h20
36km

RIDE# 3164

2014-12-10
Noord, Wellington, Malanshoogte en terug
01h20
35 km

RIDE# 3163

2014-12-09
Optenhorst, Boulevard, v Riebeeck, links by Boschenmeer tot tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3158

2014-12-06
Noord, Wellington, Lady Loch, Malmesbury pad, links na Perdeberg, net na Sonop links op middelpad, terug. Gaan na JunoDit is 'n rustige social ride. Gaan na Juno ± 8h30 - 9h00. Almal word genooi, kom geniet ontbyt.Bergfietsryers beplan julle rides ook om by ons aan te sluit. Bring metgeselle saam, al ry hulle nie. Ons ontspan rustig saam. Bergfietse welkom om saam te kom ry.
02h30
65 km

RIDE# 3151

2014-11-26
Boulevard tot by Strawberry King, terug Noord tot 4 Rigting, terug
01h15
34 km

RIDE# 3145

2014-11-22
Noord tot 4 Rigting, links tot Stellenbosch, Helshoogte, Pniel, daarna via Drakenstein gevangenis terug Paarl - dus groot deel van Stellenbosch Ride  
03h45
90 km

RIDE# 3144

2014-11-20
Boulevard, van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links tot tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3143

2014-11-19
Noord, 4 Rigting, links en ry Windmeul hoogte 2 maal, terug
01h15
32 km

RIDE# 3142

2014-11-18
Noord, Wellington, Hermon pad tot Malan hoogte, terug
01h20
36 km

RIDE# 3139

2014-11-11
Boulevard, Van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links tot by tolhekke, Bodal pad tot Wellington, 4 Rigting, huisDit lyk na reen woensdag en donderdag
01h20
38 km

RIDE# 3138

2014-11-10
Boulevard tot Srawberry King, terug en noord tot 4 rigting, terugRy Dinsdag Bodal pad
01h15
34 km

RIDE# 3135

2014-11-08
Noord, links by 4 rigting. Ry tot Stellenbosch, Helshoogte tot bo. Terug sal ons roete besluitRy teen stywe pas
03h30
90 km

RIDE# 3132

2014-11-06
Optenhorst, Boulevard, Van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links tot tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3130

2014-11-05
Noord, 4 rigting, links en Windmeul hoogte 2 maal, terug Ry donderdag bodal pad
01h15
32 km

RIDE# 3126

2014-10-29
Noord, 4 Rigting, Links, ry Windmeul heuwel 2 maal, terug
01h15
32 km

RIDE# 3124

2014-10-28
Noord tot laaste afrit Lady Loch, Wellington tot by Dierehospitaal, 4 Rigting, terug
01h20
36 km

RIDE# 3123

2014-10-25
Noord, links by 4 rigting, verby Klapmuts, regs op Krommeree pad, regs op Stellenbosch/Klipheuwel pad, regs by 4 rigting ( Fruitsellers ), terug huisGenoeg afdraaie vir die wat korter wil ry
03h15
85 - 90 km

RIDE# 3119

2014-10-23
Boulevard, Van Riebeekweg tot Boschenmeer, links tot by tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3117

2014-10-22
Noord, Wellington, Malanshoogte, terug
01h20
36 km

RIDE# 3116

2014-10-21
Noord, Wellington, perdeskoen anti clocks, Dierehospitaal, 4 rigting, terug
01h20
36 km

RIDE# 3111

2014-10-18
Noord, Wellington, Hermon, Botmaskop, Malmesbury, Klipheuwel pad, links op Landbouskool pad, links voor Perdeberg kelder, via middelpad terugBring eetgoed vir pad
04h30
115 km

RIDE# 3109

2014-10-16
Boulevard, V Riebeekweg, Boschenmeer links, Tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, terugReen, geen ride - 2 druppels is nie reen
01h20
38 km

RIDE# 3107

2014-10-15
4 rigting, links en ry Windmeul heuwel twee maal, terug
01h20
32 km

RIDE# 3104

2014-10-14
Noord, Wellington. Malan's hoogte en terug
01h20
36 km

RIDE# 3099

2014-10-09
Boulevard, v Riebeeckweg, links by Boschenmeer, tolhekke, Bodalpad, Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3098

2014-10-08
Noord tot laaste afrit Lady Loch, deur Wellington, dierehospitaal regs 4 rigting, terugReen geen ride
01h20
35 km

RIDE# 3097

2014-10-07
Dis n roadbike ride - website wou dit nie so aanvaarNoord, Wellington, Malan hoogte en terug
01h20
36 km

RIDE# 3091

2014-10-02
Boulevard, van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links na tolhekke, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3090

2014-10-01
Noord op Malmesbury pad, laaste afrit Lady Loch, deur Wellington tot Dierehospitaal, regs tot 4 Rigting, terug As dalk reen, geen ride
01h20
35 km

RIDE# 3087

2014-09-27
Noord, links by 4 Rigting, regs by Klapmuts, regs by Salvation Army, verby Klipheuwel, regs op Landbouskool pad, links voor Perdeberg kelder, regs voor Sonop, huis
04h15
100 - 110 km

RIDE# 3084

2014-09-24
Noord, links by 4 rigting, Windmeul heuwel 2 maal, terugReen, no ride
01h15
32 km

RIDE# 3082

2014-09-23
Noord, Wellington, Malan hoogte, dieselfde pad terugReen, geen ride
01h20
36 km

RIDE# 3080

2014-09-20
Noord, Wellington, Hermon, terug na Wellington. Die wat dan direk terug kom se avg 28. Ander kom Bodal, Boshenmeer terug
03h30
85 km

RIDE# 3076

2014-09-17
Noord, links by 4 rigting. Ry Windmeul heuwel 2 maal, terug
01h20
32 km

RIDE# 3075

2014-09-16
Boulevard, van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links, Bodal pad, Wellington, 4 rigting, terug
01h20
38 km

RIDE# 3071

2014-09-13
Noord, Wellington, Hermon, Riebeeck, dieselfde pad terug 
03h15
85 km

RIDE# 3070

2014-09-11
Noord, Wellington, Malan hoogte, terug dieselfde pad
01h20
35 km

RIDE# 3069

2014-09-10
Noord 4 Rigting, links, ry Windmeul heuwel 2 maal, terug
01h20
33 km

RIDE# 3067

2014-09-09
Boulevard, Van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links tolhek, Bodal pad tot Wellington, 4 Rigting, terug
01h25
38 km

RIDE# 3060

2014-09-03
Noord, Wellington, Perdeskoen draai, Dierehospitaal, 4 Rigting, terug
01h20
35 km

RIDE# 3056

2014-09-02
Noord, Wellington, Malan hoogte, terug via Lady Loch
01h25
36 km

RIDE# 3048

2014-08-23
Noord, links by 4 rigting, Fairview na S/Prl, Boschenmeer, links en bodal pad tot Newton, Wellington, 4 rigting, huisGenoeg geleenthede vir die wat korter wil ry
03h15
75 km

RIDE# 3046

2014-08-19
Boulevard, van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links bodal pad, Wellington, 4 rigting, terug
01h25
38 km

RIDE# 3043

2014-08-16
Noord, 4 rigting links tot by Klapmuts, regs tot Salvation army, regs tot 4 rigting ( Fruit sellers ), regs en terug
03h15
80 km

RIDE# 3040

2014-08-13
Noord, Wellington, Perdeskoen clockwise, Dierehospitaal, 4 Rigting terugAs dit reen, geen ride
01h20
35 km

RIDE# 3039

2014-08-12
Boulevard tot Strawberry king, terug en noord tot 4 rigting, terug
01h15
33 km

RIDE# 3011

2014-07-12
Suid, Sante, Klapmuts, Eensaamheid, Leeuwenkuil, Hoogstede pad, regs na Durbanville pad, Kuilenburg pad by hoenderplase verby, Fairview , huisBring iets te eet saam vir stop
03h30
70 km

RIDE# 3007

2014-07-10
Boulevard tot Strawberry King, terug en Noord tot 4 rigting en terug
01h20
35 km

RIDE# 2994

2014-06-25
Koeipad, clockwise
01h20
30 km

RIDE# 2991

2014-06-24
Noord, Wellington, Perdeskoen clockwise, Dierehospitaal, 4 rigting, terug
01h20
35 km

RIDE# 2984

2014-06-12
Noord 4 rigting, Lady Loch loop, en terugDarem so 2 grade warmer as vanoggend
01h15
32 km

RIDE# 2982

2014-06-11
Boulevard tot Strawberry King, terug, Noord tot 4 Rigting
01h20
35 km

RIDE# 2981

2014-06-10
Ons join Johan se koeipad ride om 5:08 by Novel Ford.
01h30
35 km

RIDE# 2971

2014-05-27
Noord, Wellington, Perdeskoen clockwise, Dierehospitaal, 4 Rigting, huis
01h20
35 km

RIDE# 2965

2014-05-22
Boulevard tot Strawberry King, terug, Noord tot 4 rigting en terug
01h20
35 km

RIDE# 2964

2014-05-21
Koeipad, clockwise As reen, geen ride
01h20
35 km

RIDE# 2957

2014-05-14
Koeipad, clockwise
01h20
35 km

RIDE# 2955

2014-05-13
Noord, Wellington, Perdeskoen clockwise, Dierehospitaal, 4 rigting, huis Reen, geen ride
01h20
35 km

RIDE# 2949

2014-05-06
Boulevard Suid tot Strawberry King, Terug, Noord tot 4 Rigting, terug
01h20
35 km

RIDE# 2939

2014-04-23
Koei se pad, clockwise
01h20
35 km

RIDE# 2932

2014-04-17
Boulevard, tot by Strawberry King, terug, daarna Noord tot 4 Rigting en terug
01h15
35 km

RIDE# 2931

2014-04-16
Koeipad, clockwise
01h20
35 km

RIDE# 2929

2014-04-15

01h20
35 km

RIDE# 2927

2014-04-12
Hoofstr suid, Sante, Klapmuts, Eensaamheid, Leeuwenkuil, regs tot Hoogstede pad, regs tot agter paarl pad, links, koeipad, huisOntbyt/koffie by JunoPietfrans, join ons by Juno
03h00
60 km

RIDE# 2924

2014-04-10
Boulevard, v Riebeeckweg tot Boschenmeer, Bodal pad tot Wellington, 4 rigting, huis
01h20
35 km

RIDE# 2921

2014-04-09
koeipad, clockwise
01h20
35 km

RIDE# 2920

2014-04-08
Boulevard tot Strawberry King, terug en dan 4 rigting en terug Ry woensdag MTB - koeipad
01h20
35 km

RIDE# 2914

2014-04-05
Koeipad clockwise, Links op Malmesbury pad, Regs Ongegund pad, regs op Hermon pad, links by Skooltjie, deur wingerde tot by Hermon teerpad, links en dan regs op Malanstasie pad, links op Bo Hermonpad, en regs na Schalk Burger plaas, gaan aan tot by Bainskloof pad, sal dan besluit of ons via Newton of via 4 rigting huis toe kom
03h00
60 km

RIDE# 2912

2014-04-03
Boulevard, v Riebeeckweg tot Boschenmeer, via Bodal pad tot Wellington, 4 rigting , huisAs reen, geen ride
01h20
35 km

RIDE# 2907

2014-03-27
Noord, Wellington, Malanshoogte, en terugHulle se dit gaan nie reen
01h20
35 km

RIDE# 2902

2014-03-20
Noord, Wellington, Hermon pad tot Malanshoogte, dieselfde pad terug
01h20
36 km

RIDE# 2901

2014-03-19
Koei pad, clockwise.As reen, geen ride
01h25
35 km

RIDE# 2895

2014-03-05
Optenhorst, Boulevard en deur tot Strawberryking, terug dieselfde pad, Noord tot 4 rigting, terug huisLaaste ride voor Argus, gemaklike pas
01h15
33 km

RIDE# 2892

2014-03-04
Noord, 4 Rigting, Wellington, Hermon pad tot Malan hoogte, terug dieselfde pad.
01h15
36 km

RIDE# 2891

2014-03-03
Optenhorst, Boulevard, van Riebeeck weg tot Boschenmeer, links tot tolhekke, Bodal pad, via Wellington, 4 rigting huis
01h20
36 km

RIDE# 2887

2014-03-01
Noord 4 rigting, Klapmuts, reguit aan tot Krommeree pad, regs, regs ook by Koelenhof, weer regs by Salvation army tot by Klapmuts, Fairview om huis, Ontbyt by Juno'sGemaklike pas, nie jaag
02h30
70 km

RIDE# 2883

2014-02-27
Rustig in ligte ratte Optenhorst, Boulevard tot Strawberry king, terug, en Noord tot 4 rigting, terug huis.Nie jaag!!
01h20
33 km

RIDE# 2882

2014-02-25
Noord, Wellington, Hermon pad tot Malan hoogte, terug dieselfde pad
01h15
36 km

RIDE# 2881

2014-02-24
Wellington, perdeskoen clockwise, dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h15
32 km

RIDE# 2875

2014-02-22
Hoofstraat suid, via Simondium na Franschhoek, tot bo op berg, terug via Drakenstein gevangenis tot Boshenmeer, regs na tolhek, via Nederburg terug. Ontbyt by Juno'sAvg op gelyk pad ± 29, teen berg op eie pas
03h15
85 km

RIDE# 2870

2014-02-20
Optenhorst, Boulevard, Jan v Riebeeckweg tot Boschenmeer, links na tolhekke, Bodal pad, Wellington,  4 Rigting, huis
01h20
38 km

RIDE# 2868

2014-02-19
Noord na 4 Rigting, regs na Wellington, Hermon pad tot op Malanshoogte, Terug dieselfde pad
01h15
36 km

RIDE# 2861

2014-02-13
Optenhorst, Boulevard, Van Riebeeckweg, Boschenmeer, links op Bodal pad, by Newton links, huisRustige ride
01h15
32 km

RIDE# 2859

2014-02-12
Noord, 4 rigting, Wellington, Hermon pad tot Malans hoogte, dieselfde pad terug
01h15
36 km

RIDE# 2858

2014-02-11
Noord, 4 rigting, Wellington, Perdeskoen anticlocks, via Lady Loch terug
01h20
37 km

RIDE# 2848

2014-02-06
Noord 4 rigting, Wellington, Perdeskoen anti clocks, Lady Loch, huis
01h20
37 km

RIDE# 2834

2014-01-29
Noord, 4 rigting, regs tot oor brug by golfbaan, net na brug links tot hoofweg, links en na brug regs, hermon pad tot op bult voor Malan stasie, terug dieselfde pad, maar ry nie dan die draai in Wellington. Die draai is vir padwerke.Ons het verlede week 33.3 avg gedoen, probeer vir 33.5
01h20
37 km

RIDE# 2832

2014-01-28
Optenhorst, Boulevard, V Riebecckweg tot Boschenmeer, Bodal pad, Wellington, 4 Rigting, huis
01h20
38 km

RIDE# 2827

2014-01-23
Noord, 4 Rigting, links ry Windmeul heuwel 3 maal, terug dieselfde pad
01h20
35 km

RIDE# 2825

2014-01-22
Noord tot 4 Rigting, Wellington, Hermon pad tot op kop voor Malan stasie, dieselfde pad terug
01h15
36 km

RIDE# 2824

2014-01-21
Boulevrad, v Riebeeckweg tot Boschenmeer, Bodal pad, Wellington, 4 rigting, huis
01h20
38 km

RIDE# 2815

2014-01-16
Rustige rideNoord 4 rigting, Wellington, op Hermon pad tot op bult voor Malan stasie, terug via Lady Loch
01h20
37 km

RIDE# 2813

2014-01-15
Optenhorst, Boulevard deur tot waar dubbelpad na Strawberry King ophou, terug dieselfde pad, daarna Noord uit tot 4 rigting stop, terug huis 
01h20
38 km

RIDE# 2811

2014-01-14
Boulevard, van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links, Bodal pad, by Newton regs na Wellington, 4 rigting stop, huis
01h20
38 km

RIDE# 2778

2013-12-18
Boulevard tot by Strawberry King, terug , Noord uit tot by 4 rigting, huis
01h15
35 km

RIDE# 2772

2013-12-14
Noord tot by 4 rigting, links tot by Klapmuts, regs tot Salvation Army, links tot Stellenbosch, links tot Klapmuts, huisOntbyt/koffie/bier  daarna by Juno.
03h00
75 - 80 km

RIDE# 2757

2013-12-12
Noord uit 4 rigting, links na Windmeul, doen heuwel 2 maal, en terug
01h15
35 km

RIDE# 2755

2013-12-11
Boulevard, van Riebeeckweg tot by Boschenmeer, links Bodal pad, Newton deur terug huis
01h15
35 km

RIDE# 2754

2013-12-10
Boulevard tot by Strawberry King, Terug, Noord tot by 4 rigting, huis
01h15
35 km

RIDE# 2750

2013-12-04
Boulevard, van Riebeeckweg tot Boschenmeer, links op Bodal pad, terug via Newton
01h15
35 km

RIDE# 2743

2013-11-27
Boulevard tot Strawberry King, terug, uit tot 4 rigting en terug huis.Van ons ry nie Die Burger, dus oefen gewoon
01h15
35 km

RIDE# 2734

2013-11-23
4 Rigting, links na Klapmuts, regs tot Salvation Army, regs tot by 4 rigting ( Fruit Sellers ), regs en via Windmeul, 4 rigting huis
03 h15
80 km

RIDE# 2727

2013-11-19
Boulevard, van Riebeeckweg, Boschenmeer, links en  ry Bodal pad, links by Newton, terugAvg laer vir my om by te hou. Ek gee pas aan van agter
01h15
35 km

RIDE# 2702

2013-10-24
Noord 4 rigting, links en doen Windmeul heuwel 2 maal, terug
01h15
35 km

RIDE# 2699

2013-10-23
Boulevard tot Strawberry King, terug en dan noord uit tot 4 rigting en terug
01h15
35 km

RIDE# 2618

2013-06-18
Koeipad, anti clockwise 
01h25
32 km

RIDE# 2601

2013-05-22
Laaste afrit Wellington, deur dorp,  Newton terugAs te mistig, geen ride
01h20
35 km

RIDE# 2597

2013-05-16
Laaste afrit Lady Loch, Wellington, Dierehospitaal, 4 rigting, huisAs reen, of mistig, geen ride
01h15
35 km

RIDE# 2593

2013-05-11
Koeipad clockwise, links na Lady Loch, links op Hermon pad, regs by skooltjie, tot by Wellington/Hermon pad, Regs na Malan stasie, links tot afdraai na Schalk Burger plase, draai regs en ry "loop" wat weer in Bo Hermon pad kom, dan terug huis toe.Ons vertrek vroeg, want ek moet 9 h00 terug wees
03h00
65 km

RIDE# 2583

2013-04-27
Koeipad anticlocks, voor  Landbouskool links, Lieuwenkuil, Eensaamheid, Klapmuts, huis
03h00
65 km

RIDE# 2579

2013-04-25
Laaste afrit na Lady Loch, deur Wellington, Newton, huis
01h15
35 km

RIDE# 2541

2013-03-19
Laaste afrit na Lady Loch, deur Wellington, dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h15
35 km

RIDE# 2539

2013-03-16
Koeipad, links op Malmesbury pad, regs Ongegund, regs op Hermon pad, links by skooltjie deur na Wellington/ Hermon pad, regs by Malan stasie, ry daarna volgens wat tyd ons toelaat.
03h00
65 km

RIDE# 2533

2013-03-14
Koei pad, clockwise
01h25
33 km

RIDE# 2530

2013-03-13
Wellington, perdeskoen anti clocks, 4 rigting, huisRustige recovery ride, almal welkomMore gaan ons dikwiele ry, koei pad
01h20
35 km

RIDE# 2521

2013-03-06
4 Rigting, Regs, Golfbaan links, deur Wellington, Perdeskoen anti clockwise, Dierehospitaal, Newton, huis.Laaste ride voor Argus
01h15
35 km

RIDE# 2520

2013-03-05
Malmesbury pad, laaste afrit na Lady Loch, Wellington, Dierehospitaal, 4 Rigting
01h15
35 km

RIDE# 2514

2013-02-28
Malmesbury pad, laaste afrit Lady Loch, Wellington, Dierehospitaal, Newton, HuisGeen sprints
01h15
35 km

RIDE# 2509

2013-02-26
4 Rigting, regs en daarna links by golfbaan, deur Wellington, perdeskoen clockwise, dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h15
35 km

RIDE# 2508

2013-02-25
Malmesbury pad, laaste afrit Lady Loch, Wellington, dierehospitaal, 4 Rigting
01h15
35 km

RIDE# 2505

2013-02-23
Reguit Malmesbury toe, terug op Landbouskool pad. Eindig by Juno vir koffie/bier/ontbyt
03h15
95 km

RIDE# 2502

2013-02-21
Boulevard tot by Strawberry King, dieselfde pad terug, uit tot by 4 Rigting en terug2 sprints, een in boulevard en een op pad na dam
01h15
35 km

RIDE# 2499

2013-02-20
Malmesbury pad tot ± 2 km na laaste afrit na Lady Loch, terug via Lady Loch
01h15
35 km

RIDE# 2497

2013-02-19
Boulevard, v Riebeeck weg tot by Boschenmeer, Bo Dal pad tot Wellington, 4 Rigting, HuisAs reen, no ride
01h15
35 km

RIDE# 2489

2013-02-14
Boulevard tot by Strawberry King, terug dieselfde, uit tot by 4 Rigting en terug2 sprintsAs dit dalk reen, geen ride
01h15
35 km

RIDE# 2486

2013-02-13
Boulevard, markstraat tot by Boshenmeer, Bo Dal pad tot Wellington, 4 Rigting, huis
01h15
35 km

RIDE# 2482

2013-02-09
Hoofstraat na Suider Paarl, Simondium, Franschhoek, tot bo op pas, terug en oor Helshoogte, Stellenbosch, Klapmuts, Fairview, huisBring genoeg eet en drinkgoed
04h30
115 km

RIDE# 2479

2013-02-07
Boulevard tot by Strawberry King, dieselfde pad terug, uit tot by 4 Rigting en terugDoen 2 sprints ± 1 km elk
01h15
35 km

RIDE# 2475

2013-02-06
Malmesbury pad tot ± 2 km na laaste afrit na Lady Loch, terug via Lady LochGemaklike pas
01h15
35 km

RIDE# 2473

2013-02-05
4 Rigting, regs en links by golfbaan, deur Wellington, Perdeskoen anti clocks, Diere hospitaal, 4 rigting, huis
01h15
35 km

RIDE# 2472

2013-02-02
Du Toitskloof, Slanghoek, Bainskloof, HuisBring genoeg eet en drinkgoed
04h30 +
115 km

RIDE# 2464

2013-01-31
Boulevard tot by Strawberry King, terug en 4 Rigting en terug. Doen 2 sprints
01h15
35 km

RIDE# 2460

2013-01-29
4 Rigting, regs en links by golfbaan, deur Wellington, Perdeskoen anti clocks, Dierehospitaal, 4 Rigting, huis
01h15
35 km

RIDE# 2453

2013-01-24
Boulevard tot Strawberry King, dieselfde pad terug en uit tot by 4 rigting en terugVinnig met 2 sprints
01h10
35 km

RIDE# 2452

2013-01-23
Boulevard, markstraat, van Riebeeckweg tot by Boschenmeer, links op tot by tolhekke, Bodal pad tot Wellington, links na 4 rigting, huisRustige ride
01h15
35 km

RIDE# 2449

2013-01-22
4 Rigting, regs en links by golfbaan, deur Wellington, Perdeskoen clockwise, dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h15
35 km

RIDE# 2447

2013-01-21
Boulevard tot by Strawberry King, terug dieselfde pad daarna uit tot 4 rigting stop en terugVinnige pas, een of 2 sprints
01h15
35 km

RIDE# 2437

2013-01-19
Hoofstraat, via Simondium na Franschhoek, pas tot by Theewaterskloof, terug via Drakenstein gevangenis na PaarlBring genoeg eet en drinkgoed vir pad
04h30 - 5h00
110 km

RIDE# 2436

2013-01-17
4 Rigting, regs en links by Wellington Golf, deur dorp, Perdeskoen anti clockwise, dierehospitaal, 4 rigting, huisRustige ride na 3 dae se hard ry
01h20
35 km

RIDE# 2435

2013-01-16
Malmesbury pad tot ± 2 km na laaste afrit na Lady Loch, terug via Lady Loch, 4 rigting
01h15
35 km

RIDE# 2432

2013-01-15
Uit tot 4 rigting, regs tot dierehospitaal waar ons regs draai, net voor Newton links op Bo Dal pad, verby tolhekke tot by Boschenmeer, Van Riebeeck weg terug
01h15
35 km

RIDE# 2431

2013-01-14
Malmesbury pad, laaste afrit na Lady Loch, deur Wellington tot Dierehospitaal, regs tot 4 rigting, huis
01h15
35km

RIDE# 2388

2012-11-24
Via Lady Loch op Hermon pad, Riebeeck, Botmaskop, terug op Malmesbury pad Reen, geen rideBring eet en drinkgoed saam
03h45
100 km

RIDE# 2359

2012-11-03
Malmesbury pad, links by 4 rigting stop, reguit tot in Stellenbosch, ou Helshoogte pad tot bo, dieselfde pad terug tot by Fairview pad, Suider Paarl tot by huis. Stop slegs bo-op HelshoogteLyk of wind stil gaan wees
03h15
80 km

RIDE# 2350

2012-10-27
4 Rigting, Lady Loch, Wellington, Hermon, Bothmaskop na Malmesbury/ Paarl pad, links en huis toe.Dit lyk of daar nie wind gaan wees
03h45
100 km

RIDE# 2342

2012-10-20
4 Rigting, links om berg Klapmuts, reguit aan tot Krommeree pad, regs tot by Stellenbosch Klipheuwel pad, regs tot by 4 rigting ( Fruit sellers ), regs en terug huis As dit reen, no ride. Dit lyk of die weer ons kans gaan gee, sal in elk geval net paar druppels val
03h30
85 km

RIDE# 2325

2012-10-06
Malmesbury pad, links by 4 rigting, regs by Windmeul op Landbouskool pad tot by Malmesbury/ Klipheuwel pad, links tot by 4 rigting ( Fruit sellers ), links en terug huis toe via Windmeul en 4 rigting stop
03h15 - 3h 30
80 km

RIDE# 2303

2012-09-15
Hoofstraat, Noorder Paarl, Koei pad clockwise, Links op Malmesbury pad, Regs Ongegund, links op Porseleinberg pad, tot by Hermon, Bo Hermon pad, Shalk Burger plaas tot Wellington, Lady Loch. huis
04h15
85 km

RIDE# 2298

2012-08-18
Porseleinberg pad tot Hermon, Bo Hermon pad, Schalk Burger plaas na Wellington, Lady Loch en terugSal koud wees
04h00
80 km

RIDE# 2288

2012-08-04
Koeipad anticlocks, Windmeul, Leeuwenkuil, Slent pad, Hoogstede pad, Kuilenburg pad, Fairview, huisOns begin vroeg om betyds te wees vir rugby eindstrydOns gaan nie stop vir " ontbyt "
03h45
80 km

RIDE# 2287

2012-08-04
Koeipad anticlocks, Windmeul, Leeuwenkuil, Slent pad, Hoogstede pad, Kuilenburg pad, Fairview, huisOns begin vroeg om betyds te wees vir rugby eindstrydOns gaan nie stop vir " ontbyt "
03h45
80 km

RIDE# 2285

2012-08-02
Koeipad, clockwise
01h20
30 km

RIDE# 2271

2012-07-18
Koeipad, clockwiseDit gaan koud wees, maar ons ry ons warm. Dit reen weer saterdag
01h20
30 km

RIDE# 2264

2012-07-03
Koei pad, clockwise Dit sal nie reen nie
01h20
30 km

RIDE# 2261

2012-06-30
Koeipad anticlock, Windmeul, Leeuwenkuil, Slent, Hoogstede pad, Kuilenburg, Fairview, huis As dit 6 vm reen, geen ride
04h15
80 km

RIDE# 2258

2012-06-26
Koeipad, clockwiseDit lyk of die reen eers later gaan kom
01h20
30 km

RIDE# 2252

2012-06-19
Koeipad, anti clocksDie wat saterdag vir my by Spar gewag het, jammer het my eie ride verkeerd gehad en by Langstr gewag. Sien volgende keer
01h20
30 km

RIDE# 2248

2012-06-16
Koeipad anticlocks, Leeuwenkuil, slent, Hoogstede, Kuilenburg, Fairview, huis
03h30
70 km

RIDE# 2244

2012-06-13
Jan Philips pad - Noord op, deur tot by Taalmonument pad, Hoofstr terug
01h15
25 km

RIDE# 2242

2012-06-12
Koei pad - clockwise
01h20
30 km

RIDE# 2238

2012-06-06
Jan Philips noord op, suid af tot by Taalmonument pad, Hoofstraat terug Reen - geen ride
01h15

RIDE# 2236

2012-06-05
Koei pad - clockwise
01h20
30 km

RIDE# 2232

2012-06-02
Bergrivier Plase / Porseleinberg pad tot Hermon, Bo Hermon pad terug, Schalk Burger plaas, Wellington,  Lady Loch, huis
04h00
80 km

RIDE# 2231

2012-05-31
Koei pad
01h20
30 km

RIDE# 2225

2012-05-23
Koei pad clockwise
01h20
32 km

RIDE# 2213

2012-05-12
Koei se pad clockwise, links op Malmesbury pad, regs op Ongegund pad, regs op Bergrivier plase pad, links by Skooltjie oor rivier, deur tot by Hermon pad, links en regs by Malan stasie, op tot by Bo Hermon pad, links en daarna regs, verby Schalk Burger se plaas, met 'n draai tot in Wellington, daarna terug huis toe.
03h00
70 km

RIDE# 2190

2012-04-18
Koei pad, anti clock wise
01h20
30 km

RIDE# 2176

2012-04-12
Koei se pad
01h30
35 km

RIDE# 2126

2012-03-06
Malmesbury pad, laaste afrit regs, Lady Loch, deur Wellington, Dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h10
35 km

RIDE# 2122

2012-03-01
Boulevard, links by Strawberry King, deur tot F/Hoek pad, links by Boschenmeer, op tot tolhekke, regs by Spesbona garage, op tot Mountain Shadows, dieselfde pad terug, Jan van Riebeeck weg terug
01h10
35 km

RIDE# 2118

2012-02-29
Malmesbury pad, laaste afrit na Lady Loch, deur Wellington, Dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h10
35 km

RIDE# 2101

2012-02-21
4 Rigting, regs na wellington, links na stasie, regs deur dorp, Perdeskoen draai anti clockwise, Dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h10
35 km

RIDE# 2095

2012-02-18
4 Rigting stop, links en deur tot Stellenbosch, Helshoogte tot bo, en dieselfde pad terugGemaklike pas, ry heuwels hard, hergroepeer elke keer
04h00
100 km

RIDE# 2087

2012-02-16
Malmesbury pad, eerste afrit Lady Loch, deur Wellington, Perdeskoen anti clockwise, Dierehospitaal, 4 rigting, huis
01h10
35 km

RIDE# 2082

2012-02-14
Boulevard deur tot Strawberry King, dieselfde pad terug en Malmesbury pad tot 4 rigting en terugSprints in boulevard en op Malmesbury pad
01h10
35 km

RIDE# 2069

2012-02-08
Malmesbury pad, laaste afrit na Lady Loch, deur Wellington, Dierehospitaal, 4 rigting stop en terug
01h10
35 km

RIDE# 2066

2012-02-07
Boulevard tot by Strawberry King, dieselfde pad terug, uit op Malmesbury pad tot 4 rigting stop, en terug. Sprints in boulevard en buite dorp.
01h10
35 km

RIDE# 2064

2012-02-06
Malmesbury pad tot 2 km na laaste afrit na Lady Loch, terug via Lady LochRustig, ry dinsdag oggend sprints
01h15
35 km

RIDE# 2059

2012-02-04
Na Franschhoek via Drakenstein gevangenis pad, ry Franschhoek pas tot bo, draai terug, via Helshoogte na Stellenbosch, Klapmuts, Windmeul, PaarlGenoeg drinkgoed vir die hitte
04h00
100 km

RIDE# 2056

2012-02-02
4 Rigting stop, regs na Wellington, via stasie deur Wellington, Perdeskoen draai anti kloks gewys, terug via dierehospitaal en 4 rigting
01h10
35 km

RIDE# 2052

2012-02-01
Ons tradisionele roete.Malmesbury pad, laaste afrit na Lady Loch, deur Wellington, dierehospitaal, 4 rigting stop en terug
01h15
35 km

RIDE# 2048

2012-01-31
Malmesbury pad tot ± 2 km na laaste afrit na Lady Loch, draai om en terug via Lady LochRustige ride na gister se hitte
01h15
35 km

RIDE# 2038

2012-01-26
Boulevard tot by Strawberry King, deur De Soete inval, regs op F'Hoek pad, links by Boshenmeer, op tot by tolhekke, regs by Spesbona garage, op tot by Mountain Shadows, dieselfde roete terug tot in van Riebeekweg en terug tot by Optenhorst
01h10
35 km

RIDE# 2037

2012-01-25
Malmesbury pad tot laaste afrit Lady Loch, Wellington, deur dorp en terug via dierehospitaal, 4 rigting stop
01h15
35 km

RIDE# 2031

2012-01-24
Boulevard en deur tot by Strawberry King, draai om en dieselfde pad terug en daarna uit tot by 4 rigting stop en terugPas is rustiger, met 'n paar sprints op gelyk pad
01h15
35 km

RIDE# 2023

2012-01-23
4 Rigting, Wellington, by stasie regs, deur dorp, Perdeskoen draai, dierehospitaal, terug via 4 rigting stop
01h10
35 km

RIDE# 2014

2012-01-21
Malmesbury pad tot in Malmesbury, Klipheuwel pad, via Landbouskool en Windmeul, 4 rigting stop terug.Neem genoeg water en eetgoed vir hitte
03h15
95 km

RIDE# 2011

2012-01-19
Malmesbury pad tot laaste afrit na Wellington. Lady Loch, deur Wellington, via Diere hospitaal en 4 rigting stop terug
01h10
35 km

RIDE# 2007

2012-01-18
Boulevard tot by Strawberry King, De Soete Inval, Regs FHoek pad, links Boschenmeer tot by tolhekke, regs by Spesbona Garage tot by Mountain Shadows, terug dieselfde pad tot Van Riebeeckweg, terug na Optenhorst straat
01h10
35 km

RIDE# 2004

2012-01-17
Malesbury pad tot ± 2 km na laaste afrit na Lady Loch, terug via Lady Loch, 4 rigting
01h10
35 km

RIDE# 1996

2012-01-12
4 Rigting stop, Wellington, Perdeskoendraai, terug via dierehospitaal, 4 rigting stop
01h10
35 km

RIDE# 1969

2011-12-17
Uit tot in Malmesbury, Klipheuwel pad, Perdeberg wynkelder, Windmeul terug. Gemaklike pas.
03h30
90 km

RIDE# 1962

2011-12-13
4 rigting, wellington, deur dorp, perdeskoen draai, dierehospitaal, via 4 rigting terug
01h15
35 km

RIDE# 1959

2011-12-12
MALMESBURY PAD TOT LAASTE AFRIT LADY LOCH, DEUR WELLINGTON, DIERE HOSPITAAL, 4 RIGTING EN TERUG
01h15
35 km

RIDE# 1956

2011-12-10
WELLINGTON, HERMON, BOTMASKOP, TERUG MALMESBURY PAD
03h30
100 km

RIDE# 1944

2011-11-30
MALMESBURY PAD TOT ± 2 KM NA LAASTE LADY LOCH AFRIT, TERUG VIA LADY LOCH
01h15
35 km

RIDE# 1942

2011-11-29
WELLINGTON, REGS BY STASIE, PERDESKOEN DRAAI, TERUG VIA DIEREHOSPITAAL, 4 RIGTING
01h15
35 km

RIDE# 1927

2011-11-24
WELLINGTON, UIT OP HERMON PAD TOT OP KOP VOOR MALANSTASIE, EN TERUG.RUSTIGE RIDE VIR MANNE WAT DUBBLE RY
01h15
32 km

RIDE# 1924

2011-11-22
UIT OP MALMESBURY PAD TOT ± 2 KM NA LAASTE AFRIT NA LADY LOCH, TERUG VIA LADY LOCH
01h15
35 km

RIDE# 1923

2011-11-21
WELLINGTON, REGS BY STASIE, LINKS IN BLOUVLEIWEG, PERDESKOENDRAAI, TERUG VERBY DIEREHOSPITAAL, VIERRIGTING STOP
01h15
35km

RIDE# 1919

2011-11-19
RY OM PAARLBERG, DAARNA DU TOITSKLOOF PAS TOT BO, TERUG
03h00
80 km

RIDE# 1915

2011-11-16
UIT OP MALMESBURY PAD TOT ± 2 KM NA LAASTE AFRIT NA LADY LOCH, DRAAI TERUG, KOM LADY LOCH OM TERUG
01h15
35 km

RIDE# 1910

2011-11-15
BOULEVARD TOT STRAWBERRY KING, LINKS EN DEUR NA F/HOEK PAD, LINKS BY BOSCHENMEER, OP TOT BRUG BY TOLHEK, REGS BY SPESBONA GARAGE TOT BY MOUNTAIN SHADOWS, DIESELFDE PAD TERUG, VIA JAN V RIEBEEKWEG TERUG
01h15
35 km

RIDE# 1909

2011-11-14
NA WELLINGTON, LINKS BY GOLFBAAN, REGS BY STASIE, DEUR DORP, BLOUVLEIWEG, PERDESKOEN DRAAI, TERUG VIA DIEREHOSPITAAL, 4 RIGTING STOP
01h15
35 km

RIDE# 1902

2011-11-10
UIT OP MALMESBURY PAD TOT ± 2 KM NA LAASTE AFRIT NA LADY LOCH, DRAAI TERUG EN RY LADY LOCH OM TERUG
01h15
35 km

RIDE# 1900

2011-11-09
UIT OP MALMESBURY PAD TOT ± 2 KM NA LAASTE AFRIT NA LADY LOCH, DRAAI TERUG EN RY LADY LOCH OM TERUGAS DIT REEN, NO RIDE
01h15
35 km

RIDE# 1892

2011-11-03
Boulevard tot by Strawberry King, links deur De Soete Inval tot Franschhoek pad, regs en by Boschenmeer links, op tot by brug by tolhek, daarna regs en op tot by Mountain Shadows se afdraai, draai om, dieselfde pad terug, en Jan v Riebeeck weg terug na dorp
01h15
35 km

RIDE# 1889

2011-11-02
Uit tot 4 rigting stop, regs na Wellington, links by golfbaan, by stasie regs oor brug, deur dorp, links by Blouvleiweg, Perdeskoen draai, terug via Dierehospitaal, regs tot by 4 rigting en terug.
01h15
35 km

RIDE# 1870

2011-10-13
Boulevard deur tot Strawberry King, links deur De Soete inval tot Franschhoek pad, regs tot Boschenmeer, links op tot by brug by tolhek, regs by Spes bona garage op tot by Mountain Shadows se afdraai, draai om dieselfde pad terug tot Bochenmeer, van riebeek weg tot by Lady Grey, boulevard eindig Optenhorst
01h10
35 km

RIDE# 1865

2011-10-11
Boulevard deur tot Strawberry King, links deur De Soete inval tot Franschhoek pad, regs tot Boschenmeer, links op tot by brug by tolhek, regs by Spes bona garage op tot by Mountain Shadows se afdraai, draai om dieselfde pad terug tot Bochenmeer, van riebeek weg tot by Lady Grey, boulevard eindig Optenhorst
01h10
35 km

RIDE# 1862

2011-10-10
Malmesbury pad tot 4 rigting stop, regs tot golfbaan links tot by stasie, regs en deur Wellington, ry Perdeskoen draai, terug tot by dierehospitaal, regs tot 4 rigting stop en terug.
01h15
35 km

TopDog Web
TopDog Web: web development, web maintenance, web hosting, domain names, e-commerce, e-marketing, search engine optimisation & high speed wireless ADSL.
PaarlMTB.com is a dedicated website for Mountain Biking in Paarl, Wellington, Stellenbosch and Franschhoek