Africa Awaits Tours and Safaris

WHO IS POSTING RIDES?

RANK
NAME
POSTS
1.
Trevor Clift
511
2.
Johan Malherbe
480
3.
Louis Ferreira
329
4.
Christo Prins
237
5.
Kevin Maree
194
6.
Danie Marais
183
7.
Natie Ferreira
181
8.
Craig Street
144
9.
Noel Droomer
82
10.
Danie Cronje
78

101 RIDE POSTERS

 

194 posted by Kevin Maree

RIDE# 3852

2017-02-14
Vanaf Spar - Suid op tot by "boom" - stuk van middelpad, af met klein "eliminator" en weer Suid af. Indien vroeg genoeg ry ons Victoria loop ook.
± 01h15
± 20 km

RIDE# 3841

2017-02-02
Spar - 4 rigting - Wellington - Lady Loch brug - links terug.
± 01h15
± 30 km

RIDE# 3837

2017-01-27
Friday Social Ride! Vanaf Spar - Courtrai - De Soete Inval - Arboretum - Boland Kelder anti-kloks - Foxglove straat terug. Lekker plat en vinnig voor almal se lang rides Saterdag!   
± 01h15
± 28 km

RIDE# 3818

2017-01-13
Social ride om almal weer terug te verwelkom! Suid up/over. Ons wag bo vir almal, Noord af, terug met Hoofstraat. Net lekker rustig!   
± 01h15
± 20 km

RIDE# 3719

2016-09-22
Vanaf Spar - 4 rigting - Windmeul Kelder - terug verby Rheeboks!Kan Vrydag berg ry!  
± 01h30
± 30 km

RIDE# 3717

2016-09-20
Vanaf Droomers - koei se pad kloks!
± 01h30
± 34 km

RIDE# 3708

2016-09-13
Vanaf Spar - Suid op - "boom" - stuk van middelpad,  af met die jeeptrack pad links en weer Suid af!
± 01h15
± 22 km

RIDE# 3703

2016-09-08
Noord up/over af by Taalmonument. Ek soek 'n paar stadige ryers om saam met my te ry!!  
± 01h15
± 24 km

RIDE# 3694

2016-08-30
Vanaf Spar - 4 rigting - Windmeul kelder - Rheebokskloof terug.
± 01h30
± 28 km

RIDE# 3680

2016-08-18
Vanaf Droomers - 4 rigting - Wellington - Lady Loch - terug. 'n Rustige recovery/come-back ride!!  
± 01h15
± 30 km

RIDE# 3625

2016-05-31
Vanaf Droomers - lang Lady Loch kloks!
± 01h30
± 35 km

RIDE# 3622

2016-05-27
Friday Social!! Vanaf Droomers - 4 rigting - Windmeul Kelder - terug verby Rheebokskloof!! Let op tyd - 5h15!!  Gaan koud wees!
± 01h15
± 30 km

RIDE# 3613

2016-05-17
Vanaf Spar - noord up/over af by Taalmonument!
± 01h15
± 22 km

RIDE# 3609

2016-05-12
Spar - JPD suid - stuk van middel pad - links met "mini eliminator" en terug suid af.
± 01h15
± 20 km

RIDE# 3605

2016-05-05
Spar - 4 rigting - links tot by Windmeul - terug verby Rheebokskloof! Geen heroes!!  
± 01h30
± 34 km

RIDE# 3604

2016-05-04
Noord up/over vanaf Spar af by Taalmonument!
± 01h15
± 22 km

RIDE# 3588

2016-04-14
Spar - suid op tot by "boom" - stuk van middelpad - links af met Xmaskamp pad - weer suid af!
± 01h15
± 22 km

RIDE# 3580

2016-04-08
 Jammer - ride gekanseleer!! Nie Johan se ride gesien nie!!  Friday Social!!Ons ry suid op tot by "boom" - stuk van middelpad - draai links en kom terug met xmaskamp pad weer suid af!! 
± 01h15
± 22 km

RIDE# 3553

2016-03-18
'n Lekker social ride voor almal op vakansie gaan! Vanaf Spar - treinspoor - Klapmuts - Olivello loop terug met Sante Pad!   
± 01h30
± 30 km

RIDE# 3539

2016-03-08
Vanaf Spar - 4 rigting - links na Windmeul - terug met Rheebokskloof.  Net rustig - Argus klomp kan weer lekker losmaak!!
± 01h30
± 28 km

RIDE# 3521

2016-02-17
Vanaf Spar - Noord up/over - af by Taalmonument
± 01h15
± 20 km

RIDE# 3512

2016-02-09
Vanaf Spar - treinspoor tot by Klapmuts - Olivello - Neil Joubert en terug met Sante Pad!
± 01h30
± 30 km

RIDE# 3509

2016-02-04
Vanaf Spar - JPD suid tot by "boom" - kort stuk van middelpad dan draai ons links na krismiskamp pad - weer suid af. Ganni jaag nie!   
± 01h25
± 22 km

RIDE# 3507

2016-02-02
Vanaf Droomers ry ons 'n slag koei se pad kloksgewys!  
± 01h30
± 34 km

RIDE# 3504

2016-01-26
Vanaf Droomers - 4 rigting stop - tweede Lady Loch afdraai regs en terug.
± 01h30
± 34 km

RIDE# 3499

2016-01-21
Vanaf Spar Noord up/over af by Taalmonument! Ons is nog redelik in "come-back" mode so pas gaan lekker rustig wees!!   
± 01h15
± 22 km

RIDE# 3494

2016-01-19
Vanaf Spar - 4 rigting - Wellington - Lady Loch brug - links terug. Nie jaag nie!!  
± 01h30
± 34 km

RIDE# 3467

2015-12-08
Vanaf Droomers - Koei se pad kloks!
± 01h35
± 35 km

RIDE# 3464

2015-12-02
Olivello roete!! Spar - treinspoor tot Klapmuts - Olivello - Niel Joubet - Sante terug.  
± 01h30
± 30 km

RIDE# 3459

2015-11-24
Vanaf Spar - Courtrai Laerskool - De Soete Inval - Arboretum - Langstraatbrug - Retiefstraat - Boland Kelder loop kloksgewys terug met hoofstraat!  
± 01h15
± 30 km

RIDE# 3454

2015-11-19
Vanaf Spar - Taalmonument pad - regs by JPD - Noord af!!
± 01h25
± 22 km

RIDE# 3453

2015-11-17
Vanaf Spar - Fairview - by T links na Klapmuts - terug met spoorlyn en verby Courtrai laerskool.
± 01h25
± 30 km

RIDE# 3451

2015-11-14
Vir die wat 'n platter opsie soek vir Saterdag! Vanaf Primi - 4 rigting - Wellington - terug oor Lady Loch brug - regs - koei se pad - terug verby Rheebokskloof. Lekker rustige ride - ons wag vir almal! Eindig met 'n koffie/bier by Primi!  
± 02h15
± 48 km

RIDE# 3445

2015-11-11
Vanaf Droomers - 4 rigting - lady loch kloksgewys terug.
± 01h30
± 34 km

RIDE# 3439

2015-11-06
Friday Morning Social! Ons ry 5h15 vanaf Spar Suid Up/Over! Wag bo vir almal.   
± 01h15
± 20 km

RIDE# 3436

2015-11-04
Vanaf Spar - Klapmuts via spoorlyn - Olivello - Niel Joubert plaas - Sante pad terug! Ons ganni jaag nie!!  
± 01h30
± 30 km

RIDE# 3419

2015-10-20
Vanaf Spar - Sante - Klapmuts - Animal Zone Loop kloks - terug teen spoorlyn en onder verby Courtrai Laerskool!
± 01h30
± 30 km

RIDE# 3415

2015-10-16
Friday Morning SocialSpar - 4 rigting - draai links tot by Windmeul kelder - terug verby Rheebokskloof! Lekker rustig - ons wag vir almal! Sal lekker wees om weer slag die Williams'e te sien!!   
± 01h15
± 30 km

RIDE# 3414

2015-10-14
Vanaf Spar - Noord up/over - af by Taalmonument. Rain = No ride!   
± 01h15
± 30 km

RIDE# 3409

2015-10-09
Vanaf Spar - Sante pad - Klapmuts - Olivello - Neil Joubert plaas - terug met Sante. 'n Lekker Vrydag social ride!  
± 01h30
± 30 km

RIDE# 3407

2015-10-03
Saturday morning social ride! Primmi - 4 rigting - Lady Loch - koei se pad - Rheebokskloof terug. Lekker rustig - wag vir almal!! Eindig met 'n koffie.    
± 02h00
± 45 km

RIDE# 3394

2015-09-23
Vanaf Spar - De Soete Inval - Ned Loop - Retief straat terug.  Let op tyd - 5h15!  
± 01h15
± 30 km

RIDE# 3393

2015-09-22
Vanaf Droomers - 4 rigting - Wellington - Lady Loch en terug!
± 01h15
± 30 km

RIDE# 3391

2015-09-19
Ons ry 'n baie rustige Koei se pad en eindig met 'n koffie by Primi. Almal wat lank laas gery het welkom - ons wag vir almal.   
± 01h45
± 42 km

RIDE# 3324

2015-06-13
Vanaf Juno - Wellington - Sonkem grondpad - Hermon - Haaskraal pad - Lady Loch - Windmeul kelder -terug verby Rheebokskloof. Net 'n lang rustige ride. Pak genoeg eet en drinkgoed!!   
04h15
85-90 km

RIDE# 3308

2015-05-23
Vanaf Spar - 4 rigting - Lady Loch loop anti kloksgewys - Voor Paardeberg loop - Windmeul Kelder - Fairview terug. Gaan rustig ry, maar min stop. Wil probeer om 9h30 klaar te wees.   
03h15
62 km

RIDE# 3306

2015-05-21
Vanaf Droomers - Lady Loch loop kloksgewys - terug! Nie jaag nie!!  
01h30
35 km

RIDE# 3305

2015-05-20
Vanaf Spar - Noord up/over af by Taalmonument!!
01h15
22 km

RIDE# 3302

2015-05-16
Sorry julle - gaan maar ride cancel!! Lyk nie asof dit nou wil opklaar nie en ons hou almal aan 'n lyntjie!!   Ek gaan ride uitstel tot 7h00 en dan call maak, al moet ons korter ry. Sms my asb as julle nog wil ry sodat ek net idee het of daar mense belangstel - 0828815270!!  Ons ry die Bouckaert Soenen 70km roete maar kloksgewys! Juno - Fairview - Landbouskool - Voor Paardeberg - draai regs Malmesbury pad - Lady Loch - Wellington - 4 rigting - terug met Hoofstraat. Ons gaan rustig ry, maar probeer min stop!! Daar is moontlikheid van ligte reen, maar gaan steeds probeer ry. Indien swaar reen sal ons cancel!!
03h30
70 km

RIDE# 3299

2015-05-13
Vanaf Spar - De Soete Inval - Nederburg loop - Retiefstraat en Hoofstraat terug! (Dames, wees asb versigtig! Iemand wat Vrydag-middag op die Jan Phillips Bergpad gaan draf het is baie ernstig aangerand deur drie mans. Bly maar in groepies as julle daar wil oefen!!)  
01h20
30 km

RIDE# 3298

2015-05-12
Vanaf Spar - JPD suid tot by Toring. Ons mik vir so uur tot bo! (Gidoen - hoop om jou daar te sien!!)   
01h30
20 km

RIDE# 3294

2015-05-05
Vanaf Spar - Taalmonumentpad op -draai regs JPD suid en noord af - terug met Hoofstraat! 
01h20
22 km

RIDE# 3292

2015-05-01
'n Lekker rustige vakansie dag ride!! Vanaf Juno - Sante - Klapmuts - Agter Paarl grondpaaie - Windmeul Kelderr - Wellington 4 rigting en terug. Eindig met 'n koffie by Juno. Ons ganni jaag nie, ons wag vir almal.   
3h15
60 km

RIDE# 3291

2015-04-30
Vanaf Droomers - koei se pad kloksgewys!! Die reen is oor!!   
01h35
36 km

RIDE# 3287

2015-04-22
Vanaf Spar - De Soete Inval - Nederburg loop met Swaelstert stukkie by - Retiefstraat en terug met Hoofstraat.
01h25
30 km

RIDE# 3286

2015-04-21
Vanaf Spar - JPD suid verby die "booms" - kort stuk van middelpad waar ons weer links draai en terugkom met die Christmaskamp pad en weer suid af. Net lekker rustig!!   
01h25
20 km

RIDE# 3275

2015-04-08
Ons ry 5h30 vanaf Spar - 4 rigting - Wellington - Lady Loch en terug.
01h25
34 km

RIDE# 3273

2015-04-07
Ons ry 5h45 vanaf Spar - Noord up/over af by Taalmonument. Sal 7h00 klaar wees. Join asb as jy wil ry sodat ek kan sien of ride moet voortgaan. Nie seker wie is al terug nie! 
01h15
24km

RIDE# 3260

2015-03-24
Vanaf Spar - Nedburg loop - terug deur Arboretum - De Soete Inval - onder verby Courtrai Laerskool. Gaan nie jaag nie!!  
01h15
30 km

RIDE# 3254

2015-03-17
Vanaf Spar - Noord up/over - af by Taalmonument
01h25
25 km

RIDE# 3247

2015-03-10
Vanaf Spar - Hoofstraat - af by Retiefstraat - Nederburg loop reverse - De Soete Inval en terug onder verby Courtrai Laerskool.
01h25
30 km

RIDE# 3246

2015-03-07
Ons ry vanaf JUNO - Sante pad - Klapmuts - Eenzaamheid grond paaie tot by Windmeul Kelder - 4 rigting en terug tot by Juno! Eindig met 'n koffie/bier. Ons ganni jaag nie, en ons wag vir almal.  Die Argus ryers kan ook maar join! Julle hoef mos nie meer te rus nie!!   
03h00
65 km

RIDE# 3235

2015-02-24
Ons ry vanaf Spar - Taalmonument pad op tot by JPD se afdraai - en dan weer noord af!
01h25
24 km

RIDE# 3227

2015-02-17
Vanaf Spar - Sante - Klapmuts loop om Animal Zone - terug langs treinspoor en dan deur Courtrai.
01h30
30 km

RIDE# 3223

2015-02-13
Friday Social ride! Rustige Noord up/over af by Taalmonument pad (as jy gedruk is vir tyd kan jy middel pad afgaan) Ons probeer bymekaar bly en wag vir almal bo!   
01h20
24 km

RIDE# 3218

2015-02-10
Vanaf DROOMERS koei se pad kloksgewys. Nie te ernstig jaag nie!!   
01h30
35 km

RIDE# 3201

2015-01-27
Vanaf Spar - JPD suid - stuk van middelpad tot waar ons links draai en weer die Xmaskamp pad terug vang!
01h30
24km

RIDE# 3177

2015-01-09
Voorspoedige 2015 vir almal! 'n rustige Vrydag noord up/over af by taalmonument om weer aan die gang te kom!
01h15
24 km

RIDE# 3162

2014-12-09
Ry vanaf Spar - Sante - Klapmuts loop verby Animal Zone - terug langs treinspoor - en onder verby Courtrai Laerskool!! Lekker rustig!  
01h30
30 km

RIDE# 3156

2014-12-02
Noord up/over af by taalmonument!
01h15
24 km

RIDE# 3133

2014-11-06
Vanaf Spar - JPD suid - ons ry 'n kort stuk middelpad waar ons dan links draai en weer aansluit by pad wat terugkom van Christmas kamp. Ry met hom weer suid af en indien tyd toelaat Taalmonument pad. (Ek post nie weer 'n gemiddelde spoed nie!!)
01h20
22 km

RIDE# 3131

2014-11-05
Ry vanaf Droomers koei se pad kloksgewys!!
01h30
35 km

RIDE# 3125

2014-10-28
Nederburg loop in reverse - de Soete Inval - onderkant van Courtrai terug. 
01h15
24 km

RIDE# 3121

2014-10-25
'n Lekker rustige Saterdag ride!! Spar - Simondium - Bergrivier Dam se grondpad - Franshoek - terug via Victor Verster. Ons drink koffie as ons klaar gery het, anders raak dit te laat!!   
03h15
65 km

RIDE# 3115

2014-10-21
Terwyl die wind waai ry ons maar berg!! Noord up/over af met die Taalmonument pad!   Ons ganni jaag nie!!
01h15
24 km

RIDE# 3106

2014-10-14
Vanaf Spar - 4 rigting stop - Wellington - Lady Loch brug en links terug!!
01h30
35 km

RIDE# 3089

2014-09-30
Ons ry vanaf Spar Noord up/over, af by Taalmonument! Dit behoort nie te reen nie!  
01h15
25 km

RIDE# 3085

2014-09-24
Ons ry 'n koei se pad terug via lady loch. Hierdie is 'n "comeback" ride so dit gaan baie rustig wees!!  Eindig met 'n vinnige koffie by The Daily!!!  As dit reen slaap ons!!
02h00
45km

RIDE# 2986

2014-06-16
Na al die reen en rooiwyn n baie rustige Lady Loch loop. Eindig met 'n vinnige koffie!
01h45
41

RIDE# 2942

2014-04-25
Vanaf Droomers - hoofstraat - koei se pad!! Ons gaan nie jaag nie maar probeer teen 6h30 klaar wees!!
01h30
35 km

RIDE# 2930

2014-04-15
Spar - Sante - Niel Joubert - Olivello - terug met treinspoor vanaf Klapmuts en deur Courtrai. Pas sal rustig wees!!
01h30
30 km

RIDE# 2919

2014-04-08
Eerstens geluk aan Gideon en al die ander Paarl manne wat Ysterman voltooi het!! Ons wat minder fluks was laaste tyd ry more-oggend 'n rustige Suid up/over terug met hoofstraat om weer aan die gang te kom!!
01h15
20 km

RIDE# 2889

2014-03-01
(Ignoreer asb ander post - per ongelukkig enter gedruk)Ons ry die Boeckart Soenen 70km roete! Spar - Wellington - Lady loch - voor Pardeberg - Windmeul - Fairview - Taalmonument pad tot heelbo. Koffie daarna. Dunwiele welkom!  
03h30
75 km

RIDE# 2888

2014-03-01
IGNOREER ASB RIDE!! PER ONGELUK GEPOST!!
03h30
75 km

RIDE# 2876

2014-02-23
'n Sondag ride vir bietjie Argus oefening!!Spar - Simondium - Franshoek pas tot bo by uitkyk punt - terug selfde pad! Bring iets om te eet en genoeg water. Dunwiele welkom!! Ons gaan nie jaag nie maar wil minimaal stop. Kan koffie drink terug in Paarl.  
04h00
75-80 km

RIDE# 2864

2014-02-15
Will be starting with Louis's ride but need to be back at 8h00. JPD south - tower - sement path - outside loop - and down South. Pace will be easy!! 
02h00
30 km

RIDE# 2862

2014-02-14
Noord up/over tot by Taalmonument pad (met 'n "Valentines day" surprise)!!
01h15
26 km

RIDE# 2843

2014-02-04
Ons ry 'n slag bietjie anderkant uit!! Sante pad - Niel Joubert plaas - Olivello - Klapmuts - terug langs treinspoor en onderkant van Courtrai deur!
01h30
30 km

RIDE# 2833

2014-01-28
Dinsdag is koei se pad - kloksgewys!! Ons vertrek vanaf Droomers in hoofstraat!!
01h30
35 km

RIDE# 2828

2014-01-24
Lekker rustige Noord up/over af by Taalmonument pad!
01h15
24 km

RIDE# 2818

2014-01-17
Friday Social Ride (on behalf of Trevor)Spar - Northern Paarl - 4 way stop - Lady loch - Wellington and back! Weereens net lekker rustig, ons wag vir almal. Volgende week kan pas bietjie optel!!Ek sien hier klomp nuwe mense wat rides join so val gerus in soos ons deur hoofstraat ry.
01h30
34 km

RIDE# 2816

2014-01-16
Noord up-over af by Taalmonument pad.Net lekker rustig om weer in die ding te kom!!  
01h15
25 km

RIDE# 2749

2013-12-03
'n Rustige recovery ride vir die wat wel die Burger gery het (ek was toe nie een van hulle nie)!!  Vanaf Spar - 4 rigting - wellington - lady loch brug - terug!!
01h30
30 km

RIDE# 2738

2013-11-26
Ons ry 'n vol Lady Loch vir laaste bietjie Burger oefening.
01h30
41 km

RIDE# 2733

2013-11-23
Lekker rustige ride vanaf Proviant om oefening te kry vir Burger. Ons ry Wemmershoek pad, draai regs en dan links tot bo Helshoogte!!Ons draai om en kom terug via Simondium met die Sante pad (bietjie veiliger). Afhangend van groep kan ons Helshoogte eers afgaan en onder draai! Aangesien dit dan my 100ste ride is wat ek post op Paarl MTB is die koffie en/of bier na die tyd by Proviant op my!!
03h00
60 km

RIDE# 2707

2013-11-01
Lyk darem of reen deur nag ophou. Ons ry net 'n kort lady loch anti-kloksgewys (berg gaan te nat wees)!! Ons probeer maar hou by Vrydag rustige pas.......Reen = slaap laat!! 
01h30
30 km

RIDE# 2705

2013-10-29
Ons ry Suid berg op tot by Toring. Mik om dit in uur te doen maar ons wag vir almal.
01h30
25 km

RIDE# 2691

2013-10-15
Ry vanaf Spar - 4 rigting - wellington - lady loch - terug. Gaan nie jaag nie!!
01h30
35 km

RIDE# 2676

2013-09-18
Lyk asof weer more-oggend reg kan wees wees vir ry! Vanaf Droomers - Lady Loch loop. Lekker rustig! As reen = geen ride! 
01h30
30 km

RIDE# 2668

2013-09-05
'n rustige ride Suid op tot by Toring en terug!!Join asb as julle belangstel, anders slaap ek laat. Ek weet dis pilates klasse, ens!!  
01h30
22km

RIDE# 2658

2013-08-20
Na 'n week se rus (agv die reen) 'n lekker rustige ride. Spar - 4 rigting - Wellington - Lady Loch brug - en terug!
01h30
34 km

RIDE# 2654

2013-08-06
Lyk asof ons reen gaan mis. Noord up/over  tot by Taalmonument pad, dan regs tot by Taal/m hek en af met selfde pad terug tot by Spar.  Reen = Geen ride 
01h25
24 km

RIDE# 2647

2013-07-31
Na vanoggend se gejaag net 'n lekker rustige berg ride. Begin Spar, Suid op tot by Toring en terug!! Berg behoort ook bietjie warmer te wees...
01h30
22 km

RIDE# 2636

2013-07-16
Lyk asof reen eers klaar is. Spar, De Zoete Inval, Arboretum, Boland Stadion, Ned Loop terug hoofstraat.
01h30
30 km

RIDE# 2635

2013-07-13
Ry vanaf Spar, Noorder Paar, Koei se pad terug via Lady Loch - eindig met koffie by Deli@Square! Almal welkom. Pas gaan baie rustig wees. Dis net om weer in die ding te kom na die vakansie!!Ek weet baie nog weg. Join asb sodat ek belangstelling kan sien, anders slaap ek laat.       Reen = no ride!!
02h15
45 km

RIDE# 2631

2013-07-10
Moet weer iets begin doen na vakansie. Ons ry 5h30 vanaf Spar iets baie rustig - miskien Ned loop, Retief straat, terug met Hoofstraat. Almal welkom, pas gaan baie rustig wees.   
01h15
25 km

RIDE# 2612

2013-06-11
Vanaf Spar, Fairview, links by T-aansluiting tot by Klapmuts en terug langs spoorlyn, met kort stukkie single track tot by Courtrai!! 
01h30
30 km

RIDE# 2584

2013-04-30
Vanaf Spar - De Zoete inval - arboretum - Ned loop kloksgewyys en terug om Mall.
01h30
26 km

RIDE# 2580

2013-05-04
Lyk my ons is hele paar van Paarl wat volgende naweek die Houw Hoek toer doen. Join bietjie sodat ons weet wie om te verwag by Botrivier hotel Saterdag-middag!!!!
2 days

RIDE# 2578

2013-04-25
Ons ry 'n slag Lady Loch loop kloksgewys!
01h45
41 km

RIDE# 2567

2013-04-16
Ons kry 'n lekker ride in voor die groot reen kom die week. Koei se pad vanaf die Spar - kloksgewys. Noorder-Paarl manne kan inval soos ons deur hoofstraat ry. Sorg dat ligte werk en trek maar warm aan - dis nou koud en donker soggens!!
01h45
41 km

RIDE# 2565

2013-04-14
Ons ry vanmiddag 4uur vanaf Spar bietjie berg. Idee is om rustig rotse toe te ry - Suid op. Almal welkom!!
01h35
22 km

RIDE# 2559

2013-04-10
Lady Loch loop
01h30
35 km

RIDE# 2532

2013-03-13
My slicks is nog op so ek kan nie Johan se ride join nie. Ons ry vanaf spar - 4 rigting - Wellington - terug via Lady Loch. Net lekker rustig.
01h30
35 km

RIDE# 2529

2013-03-10
Sondag is weer Argus tyd.......Wie ry almal?? KWV hou 'n afterparty vir almal wat deel is van hulle Corporate groep by Grand Cafe!! Hulle is egter steeds oop vir publiek so kom drink 'n bier of twee daar as jy klaar is....
So vinnig as moontlik!!
109 km

RIDE# 2523

2013-03-06
Lady Loch vanaf Spar. Ons begin met Johan se ride maar gaan reguit by 4 rigting. Moet bietjie die slicks toets!!
01h35
40 km

RIDE# 2513

2013-02-28
Vanaf Spar - JPD suid - middel pad to bo - links terug via Krismis Kamp. Geen ge-jaag nie!! Daar is moontlikheid van reen vir more-oggend. Ek gaan vanaand 'n "call" maak. Join dus ride as jy op hoogte wil wees.
01h30
25 km

RIDE# 2503

2013-02-21
Begin Spar - Sante pad tot by Klapmuts - regs op Agter-Paarl pad en dan weer regs Fairview verby terug huistoe!
01h30
30 km

RIDE# 2496

2013-02-19
Ons ry Toring toe en terug - suid op!!  Rain = No ride
01h30
20 km

RIDE# 2493

2013-02-16
Wil bietjie ekstra afstand kry op saal die naweek. Ons begin 5h30 by Juno - Noorder Paarl - Windmeul - Klapmuts en sluit dan aan by Adriaan se ride wat Stellenbos toe gaan. Ons behoort hulle iewers te kry/vang op die grondpad Joostenbergvlakte toe!
4h30
85-90km

RIDE# 2491

2013-02-14
Ons ry gou rustig Toring toe en terug - suid op!
01h30
20 km

RIDE# 2481

2013-02-09
Argus training! Ons ry vanaf Juno - Wellington - Sonchem grondpad tot by Hermon en terug met die Hassekraal grondpad - Lady Loch - 4 rigting - hoofstraat.!! Ons ry maar anti-kloks vir 'n slag om die verkeer agter Wellington te mis.  Ons gaan rustig ry maar wil teen 10h00 terug wees!! Bring kos en genoeg drink goed saam. Ons eindig met 'n koffie/bier by Juno!!
4h-4h30
80-85km

RIDE# 2474

2013-02-05
Ons doen weer 'n slag een van Craig se "To the tower in a hour" rides - suid op!  
01h30
20 km

RIDE# 2468

2013-02-02
Argus oefening! Sal moet begin berg ry!!Ons ry vanaf Juno - Noorder Paarl - Wellington en dan tot bo Bainskloof - terug selfde pad. Ons ry as groep saam tot onder Bainskloof en dan ry almal eie pas tot bo, waar ons vinnig stop om iets te eet, ens. Pas gaan rustig wees, moet net begin afstand kry met 'n lekker klim. Dunwiele ook welkom, mits julle rustig ry!!Bring iets saam om te eet op pad en geld vir 'n koffie na die tyd!!     
03h30
60-65km

RIDE# 2462

2013-01-29
Begin Spar - noorder paarl - 4 rigting - wellington gholfklub - lady loch en links terug huis toe!! Almal welkom - ons genoeg mense indien groep split!!
01h30
35 km

RIDE# 2455

2013-01-25
Friday Social ride over Mountain!Ons ry 'n slag Noord op en Suid af. Groep begin nou groot raak soggens, so ons ry maar die hoofstraat gedeelte klaar terwyl verkeer nog stil is!!Pas sal baie rustig wees, so almal is welkom (geen wegbreek groepe asb - julle weet wie julle is!!) Ons wag bo vir almal. (NB: Trevor vanoggend gevra dat ek asb die ride post - ek noem dit maar net!!)  
01h15
20 km

RIDE# 2450

2013-01-22
Ons ry slag Koei se pad. Ons begin 5h00 by Droomers dan kan ons rustiger ry om betyds klaar te maak.
01h35
36 km

RIDE# 2433

2013-01-15
Moet seker weer begin met 5h00 rides!!Ons ry vanaf Spar - noorder paarl - 4 rigting stop - draai regs tot by wellington gholfklub - terug met lady loch pad. Lekker rustig om weer aan die gang te kom!!    
01h30
34 km

RIDE# 2423

2012-12-21
Vir die wat nog in die Paarl sit!!Ons doen 'n gewone Vrydag Up/Over. Ons ry egter net met Taalmonument pad op vir 'n slag en dan Noord af.  
01h15
24 km

RIDE# 2413

2012-12-14
'n Lekker rustige Up/Over van Noord en af met Taalmonument pad. Almal welkom - ons wag bo. LET OP: TYD IS 5H15
01h15
24km

RIDE# 2402

2012-12-04
Nie seker wat more met moontlike stakings gaan gebeur nie so ons bly maar in en om dorp. Begin Spar, De Soete Inval, Arboretum, Noorder Paarl tot ons so 30km gery het.
01h30
30 km

RIDE# 2396

2012-12-01
Lekker rustige Saterdag berg ride!Ons ry vanaf Spar - Suid op - die BMW loop - draai regs na sementpad maar kom met die buite loop verby Krismis kamp terug huis toe. Afhangend van groep kan ons met Eliminator afkom of dan net weer suid. Almal welkom - ons gaan nie jaag nie.....Ons eindig met 'n koffie my die nuwe Deli langs Primi!  (Boland Outdoor Supplies @ Frater Square will be giving a free BUFF as a luck draw prize to one of the riders joining us on Saturday)
2h15
30 km

RIDE# 2393

2012-11-27
Ry slag bietjie berg - Suid op tot by Toring en terug selfde pad.  Net lekker rustig!   
01h305
20 km

RIDE# 2383

2012-11-20
Ons ry vanaf spar Lady Loch - ons ry net anti-kloksgewys vir 'n slag. Almal welkom. Ons genoeg wat saamry indien groep weer split...........  
01h40
40 km

RIDE# 2374

2012-11-13
Ons ry koei se pad kloksgewys vanaf Spar.
01h40
40 km

RIDE# 2371

2012-11-09
Trevor op vakansie so ek post sommer Social ride. Gewone suid up/over. Ons wag vir almal by T-aansluiting op berg en dan weer by hoostraat. Ons ry lekker saam as groep. Sal lekker wees as al die ou gesigte en nuwe ryers kan join.   
01h15
20 km

RIDE# 2347

2012-10-25
Ry vanaf Spar, De Soete Inval, Arboretum, Malans melkery, met Retiefstraat op tot in Hoofstraat en dan Boland Kelder loop terug met hoofstraat. Lekker rustige plat ride!! Lyk my wind is darem ook eers klaar!!Almal welkom om te join!!   
01h20
30 km

RIDE# 2322

2012-10-03
Hierdie ride is vir die wat in vakansie bietjie later wil slaap (en natuurlik nog in paarl sit) terwyl ander op vakansie is!!Ons ry 5h30 vanaf Spar, Sante, Klapmuts loop dan links terug om Fairview.  As iemand ook 'n 5h00 ride wil post - geen probleem!! 
01h30
30 km

RIDE# 2312

2012-09-20
Vanaf Spar, taalmonument pad op, regs in Jan Phillips en Noord af. K2C manne welkom om lasste bietjie berg te ry - julle gaan nodig he vir Buffelsnek....
01h15
24 km

RIDE# 2311

2012-09-19
Vir die wat nie K2C ry nie!! Net 'n rustige Lady Loch loop vanaf Spar. Noorder Paarl manne/dames kan inval soos ons deur hoofstraat ry. Baie klein kans van reen! Indien wel reen = geen ride!  (Please note: this ride is for Wednesday. Date on email sent out was incorrect).
01h45
40 km

RIDE# 2302

2012-09-13
Rustige Noord up/over,  af by taalmonument. Almal welkom. Daar is moontlikheid van bietjie reen, behoort fine te wees in berg. Indien hard reen 5h00 is ride af!
01h15
24 km

RIDE# 2296

2012-08-17
Reen lyk eers verby. Ons ry 'n rustige Lady Loch loop. Noorder Paarl manne kan maar inval soos ons deur hoofstraat ry. Gaan vrek koud wees - trek maar warm aan!!  
01h45
40 km

RIDE# 2276

2012-07-24
Ons ry Lady Loch loop. Noorder paarl manne kan maar inval in hoofstraat. Pas sal nie te vinnig wees nie!!
01h40
40 km

RIDE# 2270

2012-07-17
Vakansie is verby - moet nou weer aan die gang kom. Rustige Noord up/over vanaf Spar en af by Taalmonument. Hoop om al die ou en skaars gesigte weer slag te sien!!
01h15
24 km

RIDE# 2254

2012-06-20
Ek lank laas gery so begin weer met 'n BAIE rustige L/Loch loop vanaf Spar. Almal wat lank laas gery het, siek was, ens welkom om te join.  
01h45
40 km

RIDE# 2237

2012-06-05
Na 'n baie lang afle moet ek seker weer aan die gang kom!! Ry vanaf Spar - Noorder Paarl - Wellington 4 rigting - links op tot by Windmeul kelder en terug verby Rheebokskloof. Pas gaan baie rustig wees!! Hoop om weer slag die ou gesigte te sien - Carl, Basjan, Michael, Gidoen, Tania, ens!!
01h15
30 km

RIDE# 2208

2012-05-06
Begin by Spar - Ned loop - JPD Noord - Toring - Sement pad - onderste loop tot by Krismiskamp - af by Eliminator en Taalmonument single tracks. Pas sal rustig wees en baie plek waar jy kan wegdraai as tyd beperk is.
03h00
45 km

RIDE# 2200

2012-04-27
Ry vanaf Spar om berg met teer pad (Fairview, Rheebokskloof, ens) - JPD Noord - Toring - Sement pad - reguit en dan onderste loop tot by Krimiskamp. As nie reen nie kan ons by Eliminator af en dan Victoria Dam loop of indien pad nat is net JPD suid af. Baie plek om weg te draai indien jy nie alles wil ry nie. Bring genoeg kos en drinkgoed. Pas gaan rustig wees. Daar is moontlikheid van reen. Sal teen 6h45 besluit maak of ride af is of nie! Join dus ride sodat jy email kry.  
03h30
55 km

RIDE# 2199

2012-04-26
Ons ry rustige up en over van Noord en af by Taalmonument. Sal lekker wees as al die ou gesigte slag kan join. As reen slaap ek laat!!  
01h15
22 km

RIDE# 2196

2012-05-14
Klink my ons is hele paar van Paarl MTB wat Sani2C gaan ry. Join ride sodat ons kan sien wie almal daar gaan wees.
3 days
260 km

RIDE# 2175

2012-04-11
Ons ry 'n rustige Koei se pad. Ek is bietjie gedruk vir tyd - begin dus by Droomers.
01h30
35 km

RIDE# 2138

2012-03-15
Ons ry 'n rustige Lady Loch loop om weer aan die gang te kom. Noorder Paarl mense kan maar inval deur hoofstraat.
01h35
40 km

RIDE# 2127

2012-03-11
ARGUS AFTER PARTY:Over the weekend Trevor and myself discussed the idea of having a "get together" after this coming Sunday's Argus. Due to the vast time differences that we start (and ride) it always difficult to arrange something in Cape Town. We therefore thought it a nice idea to get together late afternoon/early evening for some beers, pizza, etc. I have booked the beer garden at Pappa Grappa (Wilderers) which is nice and informal (on R45 to Simondium before Paarl Nursery). Please advise them if you will be attending as they need to have some idea of the number of people attending - 0218633555.  Idea is you arrive whenever you want (from 16h30 onwards), no formal table layout or sitting, have a few beers and pizza if you wish, and leave when you ready. Bring the family or come alone and lets share our Argus stories (and times)!!Please join this ride if you intend coming so that we have some idea if there is any interest!! (Even if you missed this years Argus you're welcome to join - nice Paarl MTB social) 
3 hours

RIDE# 2123

2012-03-03
Laaste bietjie Argus voorbereidng. Vanaf Spar - hoofstraat - 4 rigting - Wellington - Lady Loch - regs op Malmesbury pad - dan links terug op voor Pardeberg pad - Windmeul kelder - Fairview - eindig met Taalmonument pad tot heelbo waar ons dan sommer koffie drink. Pas gaan relatief rustig wees maar ons gaan probeer ry sonder onnodig stop. As jy rustig met 'n padfiets wil saamry is jy welkom.
03h00
70 km

RIDE# 2089

2012-02-18
Ons probeer weer Bainskloof. Ry vanaf Juno - Noorder Paarl - 4 rigting stop - deur Wellington - oor Bainskloof tot by Tweede Tol en terug selfde pad. Ek bietjie gedruk vir tyd - indien paar manne tot by Calabash wil ry is julle welkom. Ons ry saam as groep tot by Wellington - daarna almal eie pas tot bo waar ons weer hergroepeer. Ons eet ontbyt onder by Tweede Tol se poele en daarna ry almal terug eie spoed of in groep waarmee jy gemaklik is. Bring kos vir ontbyt en baie drinkgoed (en weer geld vir koffie/bier by Juno)   
04h15
80-85 km

RIDE# 2073

2012-02-11
Ons doen weer Saterdag 'n lange vir Argus voorbereiding: Juno - noorder Paarl - 4 rigting stop - Wellington - oor Bainskloof tot by Calabash - terug selfde pad. Ons ry as groep tot by Wellington. Daarna almal eie spoed tot by uitkykpunt bo Bainskloof waar ons hergroepeer. Ons ry dan af en draai by Calabash waar ons ontbyt eet of ons kan stuk terugkom en by Tweede Tol stop vir ontbyt (en swem in poele). Hierna raak dit moeilik om almal bymekaar te hou so ek stel voor almal ry terug in groepies waarmee hulle gemaklik is. Elk geval veiliger as een groot groep soos verkeer dan optel.  RIDE CANCELLED - DIT REEN!!!!!!  Bring baie water en kos ( en weer geld vir 'n koffie/bier by Juno) ** Iemand het vanoggend baie seer geval in berg - dit herinner ons maar net weer van die gevare van fietsry en dat ons maar altyd BAIE versigtig moet wees!! 
04h30
90 km

RIDE# 2054

2012-02-04
Ry vanaf Juno - Wellington 4 rigting stop - eerste Lady Loch afdraai - Hasekraal pad tot by Hermon. Terug met die bo Hermon (Sonkem) pad deur Wellington tot in Paarl. Ride is rustige voorbereiding vir Argus om bietjie afstand te kry. Roete het redelik "rolling hills" maar geen groot berge nie. Ons los dit maar vir die week daarna. Bring genoeg kos en water ( en geld vir 'n bier by Juno)  
04h30
80-85km

RIDE# 2050

2012-01-31
Die wat nie more berg wil ry nie, ons ry vanaf Spar - Noorder Paarl - Wellington 4 rigting stop - Tweede Lady Loch afdraai en terug. Noorder Paarl klomp kan weer inval soos ons deur Hoofstraat ry en die wat miskien hulle voertuie in Hoofstraat wil parkeer om korter afstand te ry.
01h45
41 km

RIDE# 2039

2012-01-26
Ons ry more koei se pad. Noorder Paarl klomp kan weer inval soos ons deur hoofstraat ry.
01h45
41 km

RIDE# 1988

2012-01-10
Ry vanaf Spar deur Noorder Paarl tot by Wellington 4 rigting stop - draai regs en dan weer links by Gholfklub en terug oor Lady Loch brug waar ons dan links draai terug Paarl toe. Ons is almal sleg na vakansie so ons ry lekker rustig!!Tyd is 5H15!!
01h30
30 km

RIDE# 1984

2012-01-06
Vir die wat vir oulaas bietjie later kan slaap ry ons more-oggend 'n baie rustige Lady Loch loop 6h00 vanaf die Spar. Noorder Paarl manne/vroue kan sommer inval soos ons deur hoofstraat ry.
01h45
40 km

RIDE# 1967

2011-12-16
Sommer net 'n rustige Noord up/over en af by Taalmonument vir die wat nog nie op vakansie is nie.
01h15
22 km

RIDE# 1946

2011-11-30
Ons ry Koei se Pad - Noorder Paarl manne kan inval soos ons deur hoofstraat ry. Hoop om jou daar te sien Michael!!
01h45
40 km

RIDE# 1925

2011-11-22
Ons ry slag Lady Loch anti-kloksgewys. Omdat tyd ons bietjie vang ry ons 5h00 vanaf Droomers en nie Spar nie.  NB: Begin DROOMERS
01h30
35 km

RIDE# 1911

2011-11-15
Ons ry koei se pad!!
01h45
40 km

RIDE# 1888

2011-11-01
Goeie nuus Michael, ons ry slag Koei Se Pad. 5h00 vanaf Spar - Noorder Paarl manne kan inval deur hoofstraat as hulle wil.
01h45
40 km

RIDE# 1883

2011-10-26
Begin Spar, hoofstraat, Noord Up/Over tot by boom en af by Taalmonument. Ons ry as groep deur hoofstraat, daarna almal eie pas tot by boom waar ons re-group en dan af by Taalmonument.
01h30
25 km

RIDE# 1857

2011-10-03
Moet seker weer aan die gang kom. Ons ry 'n rustige Nederburg loop, terug deur Arboretum. Wind sal agter ons wees. A.g.v skoolvakansie ry bietjie later (5h30) - behoort teen 6h45 klaar te wees.
01h15
25 km

RIDE# 1843

2011-09-17
Laaste bietjie K2C training! Ons ry vanaf Spar, Noorder paarl, koei se pad terug via Lady Loch en dan klim ons bietjie - JPD Noord, Toring, Sement pad, buite loop terug om Krismiskamp en suid af huis toe. Tempo sal rustig wees - ons wag vir almal!!Kan inval en uitval soos julle wil. Moet maar rugby PVR as jy hele ride wil doen!!
03h30
55 km

RIDE# 1838

2011-09-13
Ons ry Lady Loch loop as dit nie reen nie. Noorder Paarl klomp kan weer inval deur hoofstraat. Reen = laat slaap!!  
01h50
40 km

RIDE# 1830

2011-09-06
Ons ry koei se pad. Noorder Paarl manne kan inval soos ons deur hoofstraat ry.
01h45
40 km

RIDE# 1820

2011-09-03
K2C Training: Ons vertrek Spar, JPD suid up/over, dan deur Wellington, Bainskloof tot bo en terug selfde pad (eindig dus JPD noord up/over). Ons draai bokant van Bainskloof en eet ook sommer iets daar. Bring maar genoeg drink en eet goed. Pas gaan rustig wees, wil net goeie klim oefening kry!!Indien reen skuif ride na Sondag selfde tyd!!
03h30
75 km

RIDE# 1806

2011-08-17
Ons ry vanmiddag 4h30 double up/over as iemand wil join.
01h30
20 km

RIDE# 1805

2011-08-16
Ry slag Lady Loch loop. Noorder Paarl manne kan inval soos ons deur hoofstraat ry! Pas sal gemaklik wees.
01h45
40 km

RIDE# 1800

2011-08-13
K2C Traning for the sub 6hr riders!! Start Spar, Ned Loop via De Soente Inval, JPD North, Tower, Cement path, straight and back down South. Pace will be very slow and we wait for everybody.  Welcome to join and exit anywhere along route. NB: Ride moved to Sunday - same time, etc!! 
03h30
45 km

RIDE# 1776

2011-07-27
Dit reen Donderdag so ons ry more-oggend Koei se pad vanaf Spar, Noorder Paarl uit. Noorder Paarl manne kan inval langs pad.
02h00
40 km

RIDE# 1775

2011-07-26
Dit nou baie koud soggens so ons ry die middag bietjie berg - double up & over. Almal welkom maar pas sal baie rustig wees.
01h30
20 km

RIDE# 1721

2011-06-21
Ons ry weer middag bietjie berg! Vertrek Skinkikofi, JPD suid, BMW loop en terug. Pas sal rustig wees. NB: Dinsdag middag
01h30
20 km

RIDE# 1720

2011-06-20
Ons ry more Nederburg Loop, maar reverse. Spar - Hoofstraat - af met Optenhorst Straat - terug via De Soete Inval. Noorder Paarl manne kan wag op hoek van Optenhorst en Hoofstraat as wil.
01h15
25 km

RIDE# 1710

2011-06-13
Ons doen net rustige up/over Noord op. Kan inval soos ons deur hoofstraat ry. Kom af by Taalmonument. NB: Tyd is 5H15
01h15
24 km

RIDE# 1702

2011-06-09
Ons ry die middag berg, suid op tot by Toring en terug selfde pad. Almal welkom - pas sal rustig wees! Behoort net na 18H00 klaar te wees.
01h30
22 km

RIDE# 1691

2011-06-02
Vir die wat nie vroeg wil opstaan nie, 'n rustige up/over die middag. Ons ry suid oor berg, draai om en kom terug selfde pad. Party van ons nog effe verkoue so ons vat dit rustig!!
01h25
23 km

RIDE# 1686

2011-05-23
Extended Nederburg Loop - vanaf Spar, de Soete Inval, Lang straat op tot hoofstraat en terug deur hoofstraat. Rain = No Ride
01h25
35 km

RIDE# 1658

2011-05-04
Ons ry Noorder Paarl - Koei se pad - en terug.
01h45
40 km

RIDE# 1637

2011-04-19
Vanaf Spar - Noorder Paarl - JPD Noord op en af by taalmonument. Kan inval soos ons deur dorp ry. Ons jaag nie maar kyk of ons kan klaar ry in 1H15!
01h15
24 km

RIDE# 1635

2011-04-18
Nederburg loop - ry vanaf Spar - De Soete Inval - terug deur Arboretum en om Mall weer tot by Spar. Ons ry net lekker rustig.
01h30
30 km

RIDE# 1617

2011-04-08
As part of 5 year Anniversary celebration Sit Cafe at Zomerlust will be open from 06h00 tomorrow morning (Homebaked muffin and coffee for PaarlMTB riders R25).This is not an April fool's joke - lets all meet after Trevors ride!!
1 hour
0 km

RIDE# 1600

2011-03-28
Ry vanaf spar, noorder paarl, koei se pad. Kan kry by spar of langs pad inval.
01h45
40 km

RIDE# 1578

2011-03-16
Hoofstraat, JPD Noord op en af by Taalmonument! Ons ry lekker rustig - recovery ride vir die wat nog nie op hulle fietse was na Argus nie!! Michael en Chris - julle ry ook!!
01h15
24 km

RIDE# 1566

2011-03-06
Vanaf Spar - noorder paarl - wellington - lady loch - draai eers regs en dan terug met Malmesbury pad. Eindig met JPD noord op en af Taalmonument pad.
02h15
46km

RIDE# 1555

2011-03-01
Ons ry vanaf Spar, Noorder Paarl, JPD noord op en af by Taalmonument!
01h15
24 km

RIDE# 1549

2011-02-27
Vanaf Spar - Noorder Paarl - Wellington - links na Lady Loch - voor Paardeberg tronk pad -Windmeul kelder - regs na Fairview en eindig met Taalmonument pad tot heelbo (tensy vrouens te veel kla) waar ons dan sommer eindig met koffie!! Ons ry lekker rustig!
03h30
75 km

RIDE# 1531

2011-02-17
Ons besluit by Spar - of Koeie se pad of Lady Loch - selfde afstand!
01h45
40 km

RIDE# 1506

2011-02-05
Argus training! Depart Spar - Pniel - up Helshoogte - Stellenbosch - Klapmuts - Sante and back for coffee at Traumerei. Depending on time and group could come back via Fairview. No racing - we wait for all!!
03h00
60 km

TopDog Web
TopDog Web: web development, web maintenance, web hosting, domain names, e-commerce, e-marketing, search engine optimisation & high speed wireless ADSL.
PaarlMTB.com is a dedicated website for Mountain Biking in Paarl, Wellington, Stellenbosch and Franschhoek