Africa Awaits Tours and Safaris

WHO IS POSTING RIDES?

RANK
NAME
POSTS
1.
Trevor Clift
514
2.
Johan Malherbe
493
3.
Louis Ferreira
333
4.
Christo Prins
237
5.
Danie Marais
218
6.
Kevin Maree
195
7.
Natie Ferreira
181
8.
Craig Street
145
9.
Noel Droomer
82
10.
Danie Cronje
78

102 RIDE POSTERS

 

78 posted by Danie Cronje

RIDE# 2712

2013-11-07
Uit na fourway en Perdeskoen loop by Wellington, gemaklike pas.
± 01h30
± 35 km

RIDE# 2634

2013-07-13
Bergrivier pad na Hermon, Bo-Herman grondpad terug. 
± 04h00
± 90 km

RIDE# 2527

2013-03-08
Rustige bene losmaak na Wellington 4 way en terug.  Dunnes en dikkes welkom(wiele).
± 1h00
± 20 km

RIDE# 2458

2013-01-26
Helshoogte, Stellenbosch en terug verby Fairview.  Rustige ride.
± 02h30
± 70 km

RIDE# 2445

2013-01-19
Wellington, Hermon, Botmaskloof en terug met Malmesbury pad.  Gemaklike pas, die vakansie was laaaank.
± 04h00
± 105 km

RIDE# 2429

2013-01-12
Baie, baie rustige Voorpaardebergloop. Dikwiele ook welkom, pas sal verskriklik rustig wees.
± 02h10
± 50 km

RIDE# 2416

2012-12-17
Sante, Klapmuts, Eenzaamheid, plaaspaaie deur na Windmeul pad en terug via Noorder-Paarl.
± 02h30
± 50 km

RIDE# 2408

2012-12-11
Fairview, hoenderhokke af, regs en dan links met plaaspaaie tot by Windmeulpad en terug via Noorder-paarl.
± 02h00
± 50 km

RIDE# 2330

2012-10-09
Sante, Klapmuts loop en terug. 
± 01h25
± 30 km

RIDE# 2289

2012-08-04
Soopjeshoogte om na Eenzaamheid, agterpaaie na Windmeul Kelder en dan skiet ons op Bainskloof toe en terug.  Behoort nie te veel van rugby te mis nie.  Dié wat wil kan Beulah om terug huis toe kom vir ekstra bietjie natuurskoonheid.
± 04h00
± 80 km

RIDE# 2273

2012-07-21
Besluit by Spar, kan Du Toitskloof op en oor insluit.  Ons kyk maar eers of dit nie reen nie of hoe lank reen ons 'n break gee.
± 04h00
± 80 km

RIDE# 2266

2012-07-07
kry mekaar by spar en besluit dan, iets platterig. natuurlik net as dit droog is.
± 03h00
± 70

RIDE# 2250

2012-06-16
Du Toitskloof, Slanghoek en Bainskloof terug.  Gemaklike pas vir almal.  Breakfast is anderkant die Breerivier.Hijackers welkom!
± 05h00
± 120 km

RIDE# 2166

2012-03-31
Sante, Klapmuts, Elsenburg om, Eenzaamheid pad en terug huis toe van die Noordekant af in die Paarl in.  Baie afdraaiplek vir dié wat vroeg wil afdraai.
± 03h00
± 60 km

RIDE# 2163

2012-03-29
Fairview, Hoenderhokke, Eenzaamheid en terug verby Soopjeshoogte.  Rustige pas.
± 01h40
± 40 km

RIDE# 2162

2012-03-28
Sante, Klapmuts loop en terug verby Soopjeshoogte. Rustige pas.
± 01h30
± 30 km

RIDE# 2134

2012-03-09
Laasste bene draai voor Sondag.  Perdeskoen loop teen gemaklike pas.
± 01h35
± 40 km

RIDE# 2091

2012-02-16
Soopjeshoogte, Eenzaamheid pad en terug verby hoenderhokke.  Nie te stadig, nie te vinnig, net lekker.
± 01h35
± 40 km

RIDE# 1974

2011-12-22
Koei se pad met up 'n over van die noorde vir die wat wil.
± 02h30
± 50 km

RIDE# 1973

2011-12-21
Fairview, verby hoenderhokke, Eenzaamheid en terug langs Ou Paarl pad.
± 01h40
± 40 km

RIDE# 1953

2011-12-07
Eenzaamheid loop. Verby Fairview, af by hoenderhokke, Eenzaamheid pad en terug al langs Ou Paarl pad. Pas sal gemaklik wees met Sondag se Burger nog in die bene. LET WEL, (p.s. put your name down if you are going to join this ride, RSVP. Otherwise do not be surprised about ride changes)
± 01h35
± 35 km

RIDE# 1952

2011-12-06
Eenzaamheid loop.  Verby Fairview, af by hoenderhokke, Eenzaamheid pad en terug al langs Ou Paarl pad.  Pas sal gemaklik wees met Sondag se Burger nog in die bene.
± 01h35
± 35 km

RIDE# 1895

2011-11-05
Slanghoek met dun wiele.  Lekker flinke, dog gemaklike pas.  Stop anderkant laagwaterbrug vir snack.
± 05h15
± 120 km

RIDE# 1765

2011-07-20
Wat 'n lekker wintersmiddag om bietjie plaaspaaie te ry!  Fairview verby, af met hoederhokke pad, Eenzaamheid links, Klapmuts en terug al langs Ou Paarl pad.
± 01h40
± 40 km

RIDE# 1761

2011-07-17
Wellington, Bainskloof tot bo en terug, miskien kom ons met van die Wel van Pas paaie terug en miskien nog 'n Beulah'tjie ook, ons kyk maar hoe lyk die tyd en bene.
± 03h00
± 50 km

RIDE# 1760

2011-07-16
So baie rides om van te kies en hier is nog een met bietjie platter paaie.  Agter-Paarl plaaspaaie, Voor-Paardeberg en terug met Bergrivier pad.  Ek moet 9h30 by die huis wees.
± 04h00
± 90 km

RIDE# 1750

2011-07-13
Fairview, af verby hoenderhokke, links Eenzaamheid en terug al langs Ou Paarl pad. Gemaklike pas
± 01h40
± 40 km

RIDE# 1744

2011-07-08
Bietjie plat pad, rustige pas.  Verby Leeupark op pad na Klapmuts, Animal Farm, Eenzaamheid en verby hoenderhokke en Fairview op pad terug.
± 01h40
± 40 km

RIDE# 1738

2011-07-06
Wat 'n lekker dag vir fietsry!.  Ons ry Hawequa se kant toe en speel so bietjie rond.
± 01h45
± 35 km

RIDE# 1733

2011-07-01
Lyk na reen more, so wil so ietsie doen vir ingeval.  Ry uit al langs Ou Paarl pad tot by Klapmuts, ga verby Animal Farm na Eenzaamheid en terug met grondpad verby hoenderhokke en verby Fairview. 
± 1h45
± 40 km

RIDE# 1726

2011-06-25
LSD-rige ride.  Uit Simondium toe, oor Helshoogte en terug met pad na Klapmuts, draai links af by Elsenburg en ry so draai op Agter-Paarl grondpaaie, afhangend hoe nat en modderig dit is.  Gaan so tussen 4 en 5 ure doen, baie afrdaaiplek indien jy vroeer by huis wil wees. 
± 04h00
± 90 km

RIDE# 1706

2011-06-11
Ons begin saam met Brendan se span en ry dan Koei se pad af en weer terug op Malmesbury pad.  Dan draai ons links op Jakkalsfontein pad om te kyk waar hy uitkom en hopelik terug op Klipheuwel en Paardeberg pad.  Afhangend van tyd kan ons met Agter-Paarl plaaspaaie en verby fairveiw terugkom.  Nog nooit die pad gery nie, so dis alles nuut en tyd en afstand sal met vlge posting meer akkuraat wees.
± 04h30
± 90 km

RIDE# 1654

2011-04-30
Hawequa regs om op tot bo by teerpad, af en dan single tracks op en af, Beula af en huis toe.
± 03h00
± 51 km

RIDE# 1626

2011-04-13
Namens Dick During.Ons ry op saam met Johan se ride tot by valhek, maar kap dan 'n interval op tot bo by die draai, en dan af en weer op op op, af af af. 
± 01h30
± 25 km

RIDE# 1571

2011-03-10
Lady Loch loop teen baie lekker rustige pas, net bietjie bene draai voor Sondag.
± 01h35
± 40 km

RIDE# 1565

2011-03-05
Loop de loop. Voorpaardeberg loop, draai in Lady Loch loop, oor brug na Perdeskoen loop en terug via brug en ander deel van Lady Loch loop en terug huis toe. En om af te sluit kan ons loop koffie drink by Juno.
± 03h00
± 70 km

RIDE# 1558

2011-03-01
Malmesbury pad tot by of naby Voorpaardeberg afdraai en dan terug. Lekker pas met genoeg asem om lekker te gesels.
± 01h40
± 40 km

RIDE# 1546

2011-02-24
Fourway en dan na Wellington om Perdeskoen loop te doen en terug. Pas gaan so tussen medium en hard wees. Nie presies seker van die tyd nie, so laat so 5 min grasie of ry net vinniger.
± 01h40
± 40 km

RIDE# 1532

2011-02-17
Lady loch loop, gemaklike, gematige pas. Die wat wil kan bulte attack, bo regroup ons net.
± 01h30
± 40 km

RIDE# 1530

2011-02-16
Road ride, bietjie Argus training, Voor-Paardeberg loop, kloksgewys. Lekker gemaklike pas.
± 01h55
± 50 km

RIDE# 1514

2011-02-08
My dunwiele is buite werking, so ons doen bietjie Koei se pad in dieselfde trant as Natie se ride, hard teen die bulte, ens.
± 01h35
± 40 km

RIDE# 1500

2011-01-28
Voorpaardeberg loop. Reguit uit, verby koelstoor, reguit en dan regs en weer regs in Malmesbury pad in en terug.
± 02h00
± 50 km

RIDE# 1306

2010-09-11
Porseleinberg pad tot by Hermon en dan terug met grondpaaie verby ou Somchem fabriek en Wellington. Bring kossie en genoeg drinkgoed.
± 04h00
± 85 km

RIDE# 1272

2010-08-03
Sante, Klapmuts, Fairview en terug.
? 1h40

RIDE# 1264

2010-07-27
Up & over en over & up, gaan suid op en kom weer suid terug.
? 01h30

RIDE# 1261

2010-07-24
Lekker training ride, met lekker klim, vir TB. Ons trek weg by Spar en ry om die berg na Backsberg waar ons die Paarl fun ride gaan join. Op die Agter-Paarl pad draai ons regs op van die grondpaaie om by Eenzaamheid pad uit te kom en van daar na Backsberg. Behoort betyds te wees vir registrasie en bietjie breakfast te eet voor die ride om 9h00 begin. Bring dus eetgoedjies en genoeg sappies. Na die ride, die kortste pad terug huis toe.
? 4h00 - 5h00

RIDE# 1239

2010-07-06
Suid op na toring en sementpad
? 01h30

RIDE# 1233

2010-06-26
Mtb ride, bergrivier/porseleinbergpad tot by Hermon en terug via grondpad verby ou Somchem fabriek, Wellington langs. Ek skat so tussen 80 en 100 kilos. Easy pace.
+/- 4h30

RIDE# 1209

2010-06-04
Mtb ride, Fairview verby, verby hoenderhokke, regs en dan links op grondpad en sluit weer aan by agter-paarl pad en terug verby Fairview. As dit te nat is, ry ons nie.
? 01h45

RIDE# 1201

2010-05-29
Mountain to mountain(m2m). Wellington, up Beula, up through Hawequa forest to top of pass, where gravel meets tar, back down through forest, coming down Nederburg loop, then up north to top of cement path and back home. And we will wait for everyone.
? 04h00 to 04h30

RIDE# 1184

2010-05-17
Mtb ride, koei se pad op hierdie lekker sonnige wintersmiddag.
? 01h35

RIDE# 1176

2010-05-12
Gebruik die gap tussen al die reen, mtb ride, noord op na rots, bring ligte saam.
? 01h30

RIDE# 1173

2010-05-08
Easy mtb ride, wellington 4way, reguit oor, koei se pad terug en up and over van die noorde.
? 02h15

RIDE# 1136

2010-04-09
Baie rustige mtb ride, Wellington 4 way, reguit oor en Koei se pad terug. Baie rustig!
? 01h45

RIDE# 1118

2010-03-16
Easy ride, JP south, reguit op na T, en dan krismaskamp, bottom loop en terug met eliminator.
? 01h15

RIDE# 1115

2010-03-12
Road bike, last ride before Sunday. Very easy Nederburg loop(anti clockwise) and back via main road.
? 01h00

RIDE# 1099

2010-03-03
Road ride, 4way, regs na Wellington en dan perdeskoen en terug deur of Newton of weer terug via 4 way. Ek skat so tussen 35 en 40 k's, dus so 1h30 tot 1h45.
? 01h45

RIDE# 1097

2010-03-02
Road ride, voor-paardeberg loop. Malmesbury pad, links, na Son-op winery weer links en reguit terug. 55k's. Die wat korter wil ry kan terugdraai by afdraai.
? 01h55

RIDE# 1092

2010-02-26
Road ride, gereën vanoggend, so ons probeer weer môre-oggend. 4 way, reguit oor, voor-paardeberg links, links na son-op wynkelder en terug verby koelkamers. Dink dit is so 55 k's.
? 01h55

RIDE# 1090

2010-02-25
Indien nie reen nie, voor-paardeberg loop, 4way, reguit oor, links by voor-paardeberg, 1ste weer links en reguit oor verby koelkamers.
? 01h55

RIDE# 1081

2010-02-18
Op met Jan P suid, toring, sementpad, middel terug. Gemaklike, nie heeltemal frisky of brisky, pas.
? 01h30

RIDE# 1055

2010-01-30
Nice rolling hills ride, +/- 80k's. Wellington 4 way, links halfpad om berg, vat Durbanville pad en dan links na Stellenbosch en terug verby Fairview.
? 03h00

RIDE# 1042

2010-01-21
Op en oor van die Noorde teen net 'n lekker pas, moet net die bene weer aan die draai kry.
? 01h00

RIDE# 1034

2010-01-16
Ride start at Chandelier Farm, Oudshoorn(not Brug street). Mtb ride, apparently not suitable for raod bikes('washed out rocky descents', etc!). 135 kilos. Experience the Spur 'ride through' in the middle of nowhere and enjoy a Spur burger. Nice scenic ride, moderate pace, need to be in Groot Brak at 18h30.
<12h00

RIDE# 1023

2009-12-30
JP South, toring, sementpad, middelpad af, opsionele Krismas kamp, bottom loop en af.
? 02h00

RIDE# 1022

2009-12-29
Mtb ride, straight out, down Koei se pad and back via 4 way, up and over from the North optional and not included in estimated time.
? 01h45

RIDE# 996

2009-12-05
Basically same route as other posting, but need to be back a bit earlier, up Hawequa to top, down around forest, single track, down Beulah and back, with an up and over for those who feel like it.
? 03h30

RIDE# 995

2009-12-03
Mtb's. 4 way and over, coming back Koei se pad.
? 01h35

RIDE# 979

2009-11-18
Easy ride voor Saterdag se 200 grotes. Nederburg loop en terug via Boulevard.
? 01h00

RIDE# 970

2009-11-12
Roadie ride, according to windguru.com it is not gonna rain. 4 way, right, right, left and back. +/- 40 k's
? 01h30

RIDE# 967

2009-11-10
Mtb ride, 4 way, straight over, want to come back Koei se pad, but if too wet, Lady Loch loop.
? 01h30

RIDE# 956

2009-10-28
Wellington 4 way, right, Newton, Nederburg Loop, Boschenmeer. Mtb's
? 01h30

RIDE# 943

2009-10-14
Wellington fourway, reguit aan, Koei se pad, reguit terug. +/- 40 km's.
? 01h40

RIDE# 942

2009-10-13
Wellington 4 way, right, Newton, Nederburg loop and back. Mtb's
? 01h30

RIDE# 935

2009-10-08
Wellington 4 way, right, coming back via Newton, etc. Nederburg loop. Mtb or road, as you prefer. Rain = no ride.
? 01h30

RIDE# 918

2009-09-29
For those who wants to sleep a little bit longer. Road ride, Lady Loch loop.
? 01h30

RIDE# 911

2009-09-15
Easy ride op geteerde paadjies, Boschenmeer, Nederburg loop. Reen, dan ry julle alleen.
? 01h15

RIDE# 893

2009-08-29
Sante road, Klapmuts, agterpaaie, route to be decided as we go along. Easy pace.
? 03h00

TopDog Web
TopDog Web: web development, web maintenance, web hosting, domain names, e-commerce, e-marketing, search engine optimisation & high speed wireless ADSL.
PaarlMTB.com is a dedicated website for Mountain Biking in Paarl, Wellington, Stellenbosch and Franschhoek